Kan jy ons held kloon?

Ons sien een van die dose wat Ricky so kak gee, skryf oor slim dinge. Ons navorsing toon toe die doos skryf by die plek waar Ricky almal so gevloek ook oor ander slim dinge. Sou ons Ricky se gene kon kloon? Fok ja, asseblief (nie jy Fokk(en) onnosel), dan het die twee boys en die girl elke ‘n copy!

Eers soek die boys bietjie foreplay.

Die boys soen

Dan soek hulle die klone vir lekker gruwelike bankseks. Ricky ou grote, dis ‘n lekker turn-on vir ‘n adaptor soos jy! Al is dit so krom soos ‘n hoepel :wink:

Die Ricky klone vir die Boys

Maar die girl soek ook haar kloon! Sy is so listig soos ‘n slang. Pasop Ricky, as jy die girl reg opvryf, raak sy so lewendig soos ‘n vis in die water.

Ricky kloon vir die girl.

O grote, as jou ou boude maar soos die man s’n kon lyk. Dan het jy regtig die girl en die boys heel spils! Lekker slaap, ou grote. Dalk, net dalkies, sal die girl weer ietsie vir jou wys. Of miskien moet die boys!

Laat maar weet – we aim to please. Enigiets vir ons held. Ons wag net vir die allerbeste fokken blok om daai foto te post! Dan is die sluise hoop!!

Wat dink jy, Emile? Kan mens Ricky Louw kloon? Dan het jy en al die ander dose lekker baie kak as daar drie van ons held wat verskyn. Of sal ons Padagodatjie ook vra! Dose, kommandeer julle eie honde en blaf self! Fok(k) (nie jy nie, Fokk(ertjie)) net Frank Botha nie – spaar ons nog van daai spermpie.

95 Comments »

  1. Emil said

    Ai, net soos mens dink die Gemene Delers het koers gekies, dan duik weer ‘n nuwe een op. Speel maar lekker, jong. Is seker maar net ou Ricky self!

  2. Lollie said

    Eers soek die boys bietjie foreplay. ;)
    Wild, warm en nat, soos ‘n tornado?

    Waarom Botha nou so hoerdentlik trek, ek weet ook nie!
    Net ek wat hier comment….eisj!
    Lees ek reg dat Fokk nie ‘n fav fokker op julle lys is nie?

  3. Lollie said

    Emil, net toe ek dink ek is alleen, toe sluip jy soos ‘n spook hier in!
    Roofkyker???
    Jy moet jou postings opsom, ek sukkel om by te hou! ;)

  4. Harry Totter said

    Hang hier dalk ‘n Kaptein Anderson rond?

  5. fanvanricky said

    Aha, ons word nie altyd geeer deur die dose se besoek nie. Emile, ons het niks in gemeen nie, ou grote :wink: Ons deel niks met jou nie – miskien kan ons bietjie help met die hits by jou. Ons sien die vlaggies tel maar laag! Dis ook die enigste wat ons daar verstaan! Kan jy nie normale Afrikaans skryf nie – en die Engels, fok weet, geen mens kan dit volg nie!

    Nee wat, ons is bly Ricky gee jou kak.

    Wag, die girl sê ons lieg – sy dink jou seuntjie is ‘n pragtige kind. WIl weet of dit regtig joune is, want dan wil sy ook een by jou hê as julle sulke oulike kinders kan maak :mrgreen:

    Lollie, opsom ja. Ons held het om al baie kak daaroor gegee. Too long-winded. Lekker slaap, skommeltjies, kakkertjies, naaiertjies en skelmloerende paddatjietjies!!!

    Die wordpress stats wys 439 unique visits vir die dag. Not too shabby, hey Nige!! Emile, you trya beata dat. Sorry, ours british is not so holy as you.

  6. fanvanricky said

    Nee Harry Totter, net ‘n Cardinal. Cardinal Richelieu!

  7. Lollie said

    Ek watch julle ;)
    Lekker slaap!

  8. Harry Totter said

    Hmmm, amper dieselle ding wat ek vra :wink:

  9. fanvanricky said

    Soos ek sê, net die Cardinal, halfpad op. Die girl sit alweer hier, bietjie confused met ‘n hempie, maar sonder broekie. Die euwel van Ricky!! Miskien kan ons ‘n foto van haar sneaks sou sy uitpass.
    Nou, bogger off – ons wil almal uitpass :wink:

  10. Pagoda32 said

    Speel lekker op julle eie hoor. En moenie met julle moddervoetjies in die sitkamer in kom nie, hoor?

  11. Lollie said

    Fok Pagoda….wat soek jy hier ou grote?
    Nog fokkin IP adresse, of wat??
    Ook maar goed nuuskierig? :oops:
    Pagoda, vibreer sekere bloggers se woorde steeds???
    Wie is Wie??

  12. pluim said

    Wies op die fotos? Is dit Botha?

  13. pluim said

    Fan van Ricky wat ek nie kan verstaan oor die BK neurose oor die foto van Ricky en pluim nie, nr een was hulle nie daar die aand nie. Nr2 het hulle die fotos onder valse voorwendsels bekom. Ek het jou e-mail waarin jy ‘n foto van Ricky gevra het ME/Magriet. Nr 3 die foto swerf nou al die hele internet vol en julle is so stupid om te dink julle het eksklusiewe reg tot die foto. Nr 4 Obelina en Mev Ricky Louw as albei die aand daar. Maw al wat julle regkry is om julle eie naam met ‘n plank vol spyker tel slaan en weereens te beklemtoon wie en wat julle regtig is.

  14. Tossie said

    Wat pluim se studies aan betref watter kwalifikasies het die BK’s wat hulle so slim hou oor ander se akedemiese prestasies. Een moes trou voor sy nurse kon word, nadat haar lover haar op die paal gesit het , die ander een spyker prostitute en die ander een kan nie lank genoeg getroud bly om uit te vind waaroor ‘n verhouding nou rerig gaan nie. So niksgewoond, so kinderagtig, aanvaar geen verantwoordeliheid vir hulle eie gedrag nie, en doen hulle dan voor as moreel verhewe. Julle is niks en niemand, speel gerus verder. Fan ran Ricky club gaan julle fynmaal. En dan gaan julle weer op ‘n hoop sit en tjank en verontreg voel.

    Ricky is ‘n briljante geleerde man en sy vrou. So julle Bk’s is net minderwaardig en niks gewoond nie. Kook liewe kos en tik reseppies uit.

  15. Me said

    Hey, jy bly uit my hare uit! Punt!!!

    Ek het geen aandeel in die website nie, okay??

    Ek is by absoluut niks betrokke wat jou of Ricky Louw aangaan nie!
    Sou jy en Ricky wat ookal gedoen het, ek was nie deel van enige paartie ooit gewees nie!

    Jy het verlede week vir my mail gestuur – dink jy vir een sekonde dat ek jou daarop sou antwoord? Ek ly nie aan seletiewe geheueverlies nie. Onthou jy hoe jy my vorige kere via BP geantwoord het. Dit was nou nadat ek mail aan jou gestuur het…??? Waarom alles so teen my rig??

    Hoe uiters briljant Ricky of jy is – dis nie my saak nie!!

    Waarom gaan Ricky die website “fynmaal” – daar is dan niks om weg te steek nie? Jy skryf wel dat die foto (?) die hele internet vol swerf? Is dit nou die foto waaroor Ricky die webmaster gaan fynmaal?
    Nou is ek confused! Klink of jy ge-worried is…???
    Waarom het Ricky toe die foto aanvanklik op Leon se website was, amper ‘n gasket geblaas? Mmmmmm….??

    Wat enige een op Botha se website skryf, dit het ook niks met my te doen nie!

    Weereens, ek krap nie aan jou nie – ek verwag van ‘n christen presies dieselfde gedrag!

    Sal weer chat nadat daardie gewraakte foto op my vriend Botha se website ge-post was…… ;)

    Laastens, het jy iemand in jou lewe wat vir jou aandag en liefde gee??
    Jy is darem giftig oor my en Botha se lewens.
    Gun elke mens die reg tot privaatheid en ‘n lewe – dit is glo soos christene behoort te doen???

  16. Tossie said

    O ja en so publiseer jy die regte name van mense op Boskakkers. Jy skend ander mense se privaatheid op Boskakkers en nou hierdie kommentaar. Lieg en verdraai die waarheid, dik aan waar jy kan, en dan wil jy regter ook speel. Daai inligting het van jou gekom, Magriet. Hoe skynheilig wil jy wees? Dink regting ander mense is so stupid om nie deur jou te sien nie nie? Omdat hulle nie reageer nie, beteken nie dat hulle nie inligting oor jou het nie.

    Bly om te sien jy is ook ‘n fan van Ricky

  17. Boos said

    Ja Magriet – jy met jou honderde aliases wat oral onmin saai en almal vals beskuldig! Vergeet jy hoe jy almal en alles op Bosparra, Boskakker, Botha se blogs gevloek en geskel het? Jy het selfs dreigemente gemaak om mense te laat moer!

    Onthou jy nog hoe jy met Platterfuss, Xram, Parkie en Fokk tekere gegaan het!! Almal was mos Boskakker gewees en almal was volgens jou daarop uit om jou te “nail”. Tot Emil het onder jou deurgeloop. Nou gaan jy my seker daarvan beskuldig dat ek Boskakker is/was??

    Dalk moet jy maar besluit om eerder blogging totsiens te roep want jy het regtig nie die persoonlikheid om dit korrek te doen nie.

    PS: Hoekom wou jy ‘n foto van Ricky gehad het? Het jy die foto van Pluim en Ricky versprei?

    Doen ons nou ‘n guns en begin eerder jou eie blog sodat mense van jou portuur en denkwyse daar kan gaan teem. Ek glo nie iemand het jou al ooit genooi om hier of enige ander blogs te comment nie.

  18. Pagoda32 said

    Sad mense…
    Anyway…Nee Lollie, nie nuuskierig nie. Ek wou sien wie my blog spam met links, toe is dit die ene. En in plaas daarvan deur net my naam te gebruik moes daar mos nou ‘n link gebruik word sodat ek MOES sien daar word van my en die site gepraat. Is my reaksie die moeite werd? Ek twyfel…

    Glo ek die site word bestuur deur iemand 2 biere kort van ‘n sixpack en met hopeloos te veel tyd op hande? Abso-fricken-luut ja!

    Speel lekker “choppers”….bwahahahahahahahaha!

  19. Me said

    Bewys die alliasse – jy wat my nou (try) aanvat!!
    By the way – agter watter allias skuil jy nou (weer) dappere gevalle held?

    Begin by die begin – sou ek vir die Nerina de Waal (Pluim) ‘n foto van Ricky gevra het, was dit so verskriklik verkeerd gewees? Ricky het fotos op sy blog ge-post. Alta van Canada het van dit vir my ge-mail, wat een moerse, onverskoonbare oortreding….

    Wat is nou so verkeerd aan die foto van RL en Nerina? :oops:
    Waarom word daar so teen die publish van daardie foto wal gegooi? :eek:

    Nerina jy en RL was op die 1ste paartie wat by Firkins plaasgevind het, hoe dan nou – weereens, selektiewe geheueverlies?

    Platterfuss, Vark, Fokk…. Oh – boy, wat ‘n trio… :eek:
    Dat Platteruss se naam nog enigsins genoem word, sy was die sielsiek (ek like daardie uitdrukking) ding, wat my (try) aanval het, op Botha se blog.
    Ou nuus teen hierdie tyd op die blogs!

    Xram, ekskuus waar pas hy weer in tov my?
    Is die verwysing nou weer na ‘n lasteraksie?
    Ja, ek wag ook vir die dreigemente!
    Wie Is Wie….?? :lol:

    Emil, dit was dan uitgesorteer gewees – waarom teef ‘n allias alewig namens jou?
    Emil, is ek verkeerd?

    Platterfuss, is en bly so skuldig dat sy my op Botha se blog sleggesê het.
    Nie andersom nie.

    Wie is die ons waarna jy, jellievis hierbo verwys??

    Het ek ‘n foto van RL en Nerina verspei – vra jy my vir wie ek skree?
    Ek skree nie bosparra nie….ek is te slim! :mrgreen:

  20. Tossie said

    Jy dink jy ‘s slim. Dis jou hele probleem. Ek het jou nog die hele tyd uitgelos, maar jy kan my nie uitlos nie. So gaan gerus voort. Hoekom publiseer jy nie die foto, wat jou so jaagnie, want dan gaan almal sien hoe jy aandik en oordryf en verdraai. Ek weet eerlik waar nie wie nog nie die foto gesien het nie.

    En hier doen jy dit sowaar weer! Maar jy weet presies hoe christene moet optree? Hoekom doen jy dit nie self nie? Die verskil is jy het van die begin skoor gesoek en as jy dit kry, dan is jy die verontregte een. Waar het mens al ooit , nou nog ‘n nog meer skeefgetrekte siening gesien van regverdigheid en billikheid as by jou. EN ek het jou nie ekspose as Magriet nie. Jou naam lê al lankal om internet rond. Inteendeel, ek kan onthou dat ek jou time and time and again genooi het om weer saam met ons te kuier, maar jy verseg. Vir watter rede? Omdat jy grudges hou? Omdat jy onvergewensgesind is? Omdat jy iemand soek om mee te baklei? Omdat jy so kwaad is in jou self vir jou eie lewe, of omdat die lewe net om jou draai? Almal is verkeerd net jy is reg.

    Vir Fokk beskuldig en beswadder jy die meeste. Wat het die man aan jou gedoen? As jy nie die antwoord ken nie, dan beskuldig jy net weer en weer en raak uiters beledigend. Geniet jy dit? Moet wees anders sou jy nie so retories kon aangaan nie.

    Elk geval Magriet just carry on the way you are. Sommige mense wil verander want hulle kies dit. Ander kannie want hulle wil nie.

  21. Lollie said

    Pagoda shame, as daar nie ‘n lienk van die blog na joune opgesit is nie, dan word dit spam genoem? Nuwe een vir my?

    Pagoda, jy comment ook net op Botha se blog, as die dam vibe jou daartoe dwing – dalk die winde van PIE IE?
    Waar is mense (IP adresse, for that matter?) wat jy sou expose?

    Glo ek die site word bestuur deur iemand 2 biere kort van ‘n sixpack en met hopeloos te veel tyd op hande? Abso-fricken-luut ja!
    Pagoga, waarom so ge”tickle” deur wie die website bestuur, ou grote?

    Ricylouwfan – Botha skeer net gat – Post daardie foudie – Die spanning is besig om vir Pluimvere onder te kry! :lol:

  22. pluim said

    Nee lollie jy verstaan nie baie mooi nie. Enige exposure is goeie exposure!

    Ek het net ‘n probleem met hulle stiksienigheid en eenogigheid, hulle gekyf en kapittel, geteem en geteef. Tog so niksgewoond. Maak iets van niks omdat daar niks is nie.

  23. Pagoda32 said

    Lollie…dit tickle my nie in die minste nie. Dit kan Botha, Ricky, fok-weet-wie-ook-al wees…dit beteken steeds nie die persoon gesond in die linkerlob nie.
    Ek vind sites soos hierdie wel interessant, want dit gee my iets om oor te lag. Dis nogals jammer dis nie die “content” wat my maak lag nie, eerder die blatante aandagsoekery van een of twee individue wat duidelik te min drukkies by pappa as kleuters gekry het. En dit maak my soveel meer dankbaar vir die “misfits” soos ons wat darem probeer om iets konstruktiefs te doen, eerder as om tyd te mors deur aandag te trek met dade en posts wat eerder tuis sou hoort by verstandelike versteurde individue of 12 jarige skoolseuntjies.

  24. Me said

    Oops….amper verstik ek!
    Howdi Tossie, Pluim en Nerina!

    Word ek nou virtueel geboelie omrede ek nie saam met julle (?) wil kuier nie?
    Ek is uiters selektief saam met wie ek kuier – dit sluit mense uit wat aan mensgemaakte godsdiens verknog is! Is dit baie moeilik om te verstaan?
    Wie is jy….om my daaroor in ‘n boksie te wil plaas?

    My naam lê die hele internet vol – weet jy hoe groot die virtuele wêreld is?
    Is die verwysing na dit wat ek op Harry se blog geskryf het?
    Ek besef dat dit nou te laat vir trane is – ek moes dit nooit daar geskryf het nie!

    Affair met die onderwyser; Those were the days!

    Bespeur ek ‘n bitterheid in jou aanlyn-kommentaar?
    Die lewe skuld nie vir een van ons iets nie….

    Jy klink erg gestress oor daardie foto – relax!
    Jy skryf (keer op keer) dat daar nie so’n foto bestaan nie, so, why worry? :eek:

    Ek gaan nou stadig tik :lol: sodat jy kan verstaan wat ek probeer vertel;
    Ek is nie die webmaster van die blog nie – verstaan jy dit nou??

    Sou die webmaster vandag repliek op jou comments gaan lewer – kry dan vir jou! Ek staan nie saam met jou agter daardie deur nie!!!! :mrgreen:

  25. Blixer said

    Ek glo nie so ‘n foto bestaan nie Indien dit weliswaar bestaan publiseer dit! Dit is tog makliker om mense met ongegronde aantuigings te karnuffel as om met die feite voorendag te kom. Toe, publish or perish!

  26. Lollie said

    WTF @ Pagoda!
    Die blog is goed gedoen.
    Verstandelik versteurde seuntjies, hoe het jy by dit uitgekom?
    Gesond in die linkerlob nie?
    Fok Pagoda jy is een van dose wat ‘n blog probeer bedryf.
    Tipiese comment van ‘n PIE IE bra!
    Wie de fok is die ons waarna jy verwys?
    Fokkof en gaan doen jou werk!

  27. Me said

    Blixer se avatar het nou (voor my oë) in ‘n swart blokkie verander!
    Blixer, was dit jy wat hier comment het?

  28. @ Tossie said

    Tossie is jou van Lochner :?:

  29. Pagoda32 said

    Oooooooh! Het ek ‘n nerv gestrike Lollie? Ek van PIE IE af? Try Slaapstad outjie.
    Gaan soek aandag op ‘n ander plek. Jy en jou gespuis wat “hierdie blog so pragtig bedryf”!

  30. Pagoda32 said

    O…en Lollie, se seblief vir die webmeester hierso dat aandag soek so juvenile en laas seisoen is…vra eerder mooi, dan sal ek help om hits te organize. Ek sien mos hier word gespog met die “unique hits” was die Fen Club van Ricky mos nou kwansuis daagliks genereer.

    Ek soek niks in ruil nie, ek belowe. Ek put genoeg genot uit die gedrag van elke “aanhanger” en die “webmeester/s”…dis om van te rol van die lag!

  31. Pagoda32 said

    O ja, voor ek vergeet…ek is ‘n doos wat ‘n blog run! Jou punt?

  32. Lollie said

    Pagoda, versigtig nou @ jy en jou gespuis!
    Moet nou nie hier uithaak met jou Vaal-driehoek sin vir humor nie.

    Jy rol altyd van die lag, staan tog net een fokkin keer op jou pote.
    Pagoda, organize hits vir jou eie blog ou grote!
    Slaapstad met die plat berg is nog erger!

  33. Pagoda32 said

    En nou Lollie? Vaal-driehoek humor? Verduidelik Vaal-driehoek humor? As ek dit reg het is dit nou veronderstel om ‘n cheap shot my lan t toe te wees…maar nou wonder ek wat Vaal Driehoek humor is want ek was nog nooit daar nie…en dan wil ek ook weet of jy van nature iets het teen mense wat uit die Vaal Driehoek kom? Mmmm…
    Ek soek fokol van die plek nie pellie….ek worry nie oor hits nie…ek kan fokol kry dag in en dag uit nie en dit pla my nie! En dan wil ek graag byvoeg, as jy wil uitdeel moet jy kan vat ook! Ou grote! So klim JY van JOU agtervoetjies af en gaan doen iets konstruktiefs…soos tuinwerk of jou kamer uitverf…of iets.

  34. Pagoda32 said

    Die verfwalms help dalkies net om een of twee breinselle in werking te skop.

  35. Pagoda32 said

    O JA!

    “staan nou nog een keer op jou pote…”

    Wat dan Lollie? Se my? Wat dan?

  36. pluim said

    Me/Magriet/ Botha/ De Klerk, wil jy nie sommer jou doop name ook vir my gee nie? Moenie jou so onskuldig hou nie. Jy weet presies wat jy gedoen het. Waar het ek gesê ‘n foto bestaan nie? As ek reg kan onthou, het ek nie eens gereageer op jou op en aanmerkings nie. Jy’s ‘n baie obsessiewe vrou! Onderwyser? Watter onderwyser? Is dit nou boetie se pappa waarna jy verwys wat jou op die paal gesit het.

  37. Lollie said

    Pagoda, lê ek op jou site rond, ou grote?
    Vaal-driehoek was geskryf omdat jou kak sin vir humor die keyboard gestrike het.
    By the way, wat rook jy ou grote?
    My lewe of geld het fokkin net mooi niks met jou te doen nie!

  38. Grootvetvoël said

    Magriet/ME/miss nobody
    jy’t te veel van ‘n super doos om samehangend te wees.

  39. Pagoda32 said

    Lollie…ek het nie ‘n clue hoe jy by jou gevolgtrekkings kom nie. Kom ons se maar ek’s dom, dommer as wat die held “Ricky Louw” is (sien mos Ricky louw kan somme maak…)

    Een verdere vragie, is dit die beste wat jy kan doen? Is dit die absolute alfa en omega in pogings daardie gewees om my op my plek te sit? Wil jy nog ‘n probeerslag hê “or do you want to phone a friend?”… Power, pellie…dit sit nie in jou broek nie.

    Soos ek se, as jy kan uitdeel moet jy kan vat ook!! Nou gaan tel daai kokkerotjie op wat in sy bootjie in daai kop van jou omgedoner het, sit ‘n kettinkie in elke pootjie sodat hy weer aan die stuur kan voel en kom terug met ietsie beter.

    Ons het mos nou vasgestel Lollie en webmeester is nader aan mekaar as wat aanvanklik laat blyk was.

  40. Me said

    Moenie jou so onskuldig hou nie. Jy weet presies wat jy gedoen het.
    Wat het ek gedoen?
    Praat jy nou weer namens ander, of namens jouself?

    Waar het ek gesê ‘n foto bestaan nie? As ek reg kan onthou, het ek nie eens gereageer op jou op en aanmerkings nie. Jy’s ‘n baie obsessiewe vrou! Onderwyser? Watter onderwyser? Is dit nou boetie se pappa waarna jy verwys wat jou op die paal gesit het.
    Waarom so worry oor die foto?
    Is jy (al)weer pens en pootjies in my sekslewe in?
    Watter onderwyser – nuuskierig?
    Klip christen, wat het dit met jou te doen?
    My doopname, met jou te doen?
    Wil jy my laat doop in jou kerk? :eek:

    Nr2 het hulle die fotos onder valse voorwendsels bekom.
    Ek het jou e-mail waarin jy ‘n foto van Ricky gevra het ME/Magriet. Nr 3 die foto swerf nou al die hele internet vol en julle is so stupid om te dink julle het eksklusiewe reg tot die foto.
    Na watter foto verwys jy hier – die een waaroor jy nou so worry?

    Sal ek vir Platkuif mail aanstuur, waar jy beweer dat hy moontlik Boebewoner kan wees? Ook dat jy wonder hoeveel Platkuif stir, hoeveel alliasse hy het??

    Come again…. Obsessief met wie of wat?????
    Obsessief oor my eie lewe:
    JA!!!

    PS: Jy vrae nou so moerse vrae oor my…. Net die een vir jou —
    Wanneer laas het jou in ‘n man se arms bevind – met moerse, warm sex as die main dish op die menu?? ;)

  41. watkykjy said

    pluim soek piele mense

  42. Grootvetvoël said

    Jislaai Me wat het jy vir middag ete gehad? Chillies?

  43. Ousus said

    @watkykjy
    Is jou ander naam Me? Want jy praat baie, baie lelik hierso, sies!

  44. van wonner gaan die son onner said

    Fanvanrickylouw doen n possie met die donnirse foddie. Waarom wil jy dit nie doen nie? Die gebitch oor ‘n foddie van dronkgat Ricky Louw ek verstaan dit nie. Fok weet laat ons almal kan sien .Van wonner gaan die son onner.

  45. Ousus said

    nou wag ons nog net vir al die Koekies en baaspeurders en anonomous en anonniem om op te daag. Ons wag vir julle. Lyk my Riekie se fans word meer, en die gesprekke warmer by die sekond. As julle so aangaan, gaan Ricky fan club baie vinnig die gewildste blog in afrikaans word.

  46. pluim said

    Me ek wil jou net laat weet en vir watkykjy, julle is so deurmekaar soos kots in ‘n tuimel droeër, gaan heeltemal beserk as julle gekonfronteer word met julle eie manier van doen. Kan dit glad in julle minderwaardige, onseker wêreldjies hanteer nie. Lieg en bedrieg, verdraai die waarheid dat dit julle pas en dink die res van die blog wêreld is stupid.
    Wel die meeste is meer intelegent as jy/julle.
    Wil jou net laat weet dat Alta my nou teruggeskryf het en jy lieg so waar as wragtag al weer. Slegte gewoonte van jou, want die waarheid het ‘n manier om uit te kom. As ek verkeerd is in my laaste stelling bewys my verkeerd en ek vra jou in die openbaar om verskoning, maar jou integriteit is so min werd op hierdie stadium dat dit nie eens ‘n ondewerp van bespreking kan wees nie. Jammer Maar ek is meer teleurgesteld in jou as jy in my, want gaan lees net die Boskakker afgiewe om te sien hoe dikwels het jy my al bygekom en is nou nie eerlik genoeg om dit eens te erken nie.

  47. Me said

    Dit was nie ek wat daardie comment geskryf het nie!!
    Is dit nou weer die fokker en sy vriende wat hier rondhop?

    Ousus…… :lol: Hehehehe, nou wag ons – van wie praat jy?
    Is jy die webmaster van die blog? :oops:

    Die dam wag vir jou!

    Slapgatte, altyd onder alliasse!!! :eek:

    Pluim maar die een wat jy gegooi het van die doopnaam – wat rook jy?
    Jy is obsessief!!! :oops:

    Ricky Louw het lank terug, sy fotos (een aand gewees) op sy blog gehad!!

  48. Me said

    Wat het Alta vir jou geskryf – oor wat het ek gelieg???
    Dat sy vir my ‘n foto ge-mail het, of wat??

    Voordat jy nou weer met bakstene gooi, kry net die waarheid in plek!!

    Nerina, ek is nie die een wat lieg nie!!

  49. pluim said

    ME maar lieg al weer.; Julle verwys na ‘n foto in Botha se besit waar ek en Ricky op is, waar ons kastig smootch. Jy dans al weer die eierdans soos gewoonlik wanneer jy in ‘n hoek gedruk word. Jou projeksies loop van my rug af. Jys die slapgat/ pridefull persoon wat nie nie sover kan kom om jouself te versoen mense wat ten spyte van wat jy al gedoen en gesê het nog steeds die hand na jou uitreik van vrede en versoening.

    Ek mag dalk obsessief wees, maar dis beslis nie oor jou nie. Ek het veel beter aspirasie in die lewer as om my lewe te verwyl op ‘n baklei blog waarop jy so aktief is. Al wat jy nou besig is om te doen is om jou naam gat hier.

    PS wat is ‘n webmeester? Dit klink vir my na ‘n wyfiespinnekop soos jy.

  50. Pagoda32 said

    Me? Jy seker jy nie Lollie nie? Ek sien dan nou julle albei is so gepla met wat ander rook? En as Lollie al klaar laat blyk het dat “hy nie op my site rondhang nie”, dan implisseer hy mos nou dat ek onnodig hier op syne rondhang….Freudian Slip dalk? En as mens dan nou so ver wil gaan kan mens mos dan nou na die “Wat rook jy” sedingetjie ‘n ou lyntjie trek tussen jou, Lollie en Rickyfenclub se webmeester…Wil jy dalk vir ons dit so bietjie opklaar? Ek sien dan nou sedert Lollie stil geraak het is Me baie uitgesproke? Of kyk ek verkeerd?

  51. Me said

    Ek het nou vir Alta mail gestuur – omrede jy my nou weer hier met bakstene gooi!

    Ek is nie Botha nie – gaan vra vir hom daardie vraag?
    Jy sal nie – Botha het al met gebots, of hoe?

    Ek lees ook net van foto – en die ge-smooch!!
    Ja, ek het jou ook op die blog nou geterg oor die foto – dis maar net dit!
    Ek het net onder my eie nick geskryf!
    Ek het nog nooit daardie foto gesien nie, okay??

    Sonde Vreter het op Botha se blog van daardie foto geskryf.
    Ook toe na Botha se adres gevra!
    Botha het toe geweier om die foto te post – verstaan jy nou??

    PS: Staak dit om na my te hap – jou verwysing na ‘n wyfiespinnekop!
    Jou gehap-hap na my, is lankal nie meer ‘n grap nie!!

  52. Me said

    Moet ek nou se ek is jammer Pagoda…..jy is verkeerd??
    Niks met ander nicks of die website te doen nie!!

    Wat rook jy of is jy op drugs – ek praat baie jare al so.

    As jy maar net weet waar ek onskuldig betrek word :cry:

  53. Alta said

    Pluim en Me,
    Soos ek gese het, ek HET NIE n foto van Pluim en Ricky vir Me gestuur nie maar wel die foto wat Ricky een aand op sy blog gehad het en Me gese het sy het hom nou gemis, het ek vir haar die foto aangestuur want ek het die fotos gesave om vir my man te wys hoe Ricky en sy baba lyk.
    Ek het geen, maar geen bybedoelings gehad nie. Was heel onskuldig gedoen,maar dit word nou gebruik om n moerse fight net verder te vat.

    Hierdie hele fight storie maak die blogging ding naar!!!
    Ek is nie n 2 gat nie en ek het al baie gese ek is kwaad vir niemand nie.

    Ek pla ook niemand nie.

    So kan ek nou vra dat ek uit die ding gelaat word asseblief.

  54. Me said

    Lees ek so vinnig – Pagoda ek is nie Lollie nie!
    Hoe moet ek nou weet waarom die allias stil geraak het!

    Jou beskuldigings kom ook al ‘n lang pad?
    Me vs Botha….. Onthou jy?

  55. Me said

    Verstaan jy nou wat Alta geskryf het Pluim?
    Ek het nie gelieg nie – Alta het ook nie gelieg nie.
    Wat is dit omtrent daardie foto?

  56. Pagoda32 said

    Ok Me…Dan is jy nie Lollie nie. Wou net die water toets. En so by the way Me, ek weet nie waar jy kom aan die gehap van my kant na jou toe nie, want ek het nog nie juis met jou gepraat nie, het ek? Indien wel, waarna verwys jy?

    Al hoekom ek my vragie gevra het is oor daar te veel “coincidences” is hier en te veel mense ietsie oor Me en Botha te se het. Persoonlik voel ek ‘n vy, sou interessant gewees het as ek reg was, maar skynbaar is ek verkeerd. Sorrie!

  57. pluim said

    Ok Me Jy mos die chief in charge van Botha se blog. Hy is mos jou beste vriend. Hy die eienaar en jy die hoofmeisie. Los julle vir my uit en ek los vir julle uit. Maar begin en ek sal weer van my laat hoor! Vir 2 maande het julle gegharra en nadat ek deur die argiewe gegaan het en gesien wat aangaan, het ek tot die besef gekom, dat jy is nie wat jy voorgee om te wees nie. Ek hou nog steeds van die ou Me van Bosparra en ek soek haar terug. Maar die gespuis op Boskakkers staan my beslis nie aan nie.

    So is dit ‘n deal? En moet nou asseblief nie kom met die verskoning dat jy nie net onder me kommentaar lewer nie, ons almal weet dis nie waar nie, so kom ons los dit liewer uit die gesprek uit. Het ons ‘n deal?

  58. Me said

    Die gehap het nie na jou verwys nie Pagoda!
    Jy het vertel dat my en Botha se skryfwyses so dieselfde is, onthou jy dit?

    Pluim ek is nie die hoofmeisie op Botha se blog nie! Sou ek iets wil skryf dan doen ek dit onder my eie nick, verstaan jy? Lees net hoe was ek al vandag hier aangeval gewees – slapgatte wat my onder vreemde nicks uitkak!

    Ek lag vir hulle – niks wat op blogs gebeur ontstel my so erg nie.
    Okay, ek strip my moer – vertel hulle hoe ek voel.
    Ek sal jou nie boelie nie!!
    Ek operate nie soos Platterfuss nie!

    Gaan lees by die blog; http://www.wysjoumys.wordpress.com
    Daar skryf iemand weer van jou en die bybel – moenie vir my weer by dit betrek nie, asseblief!!
    Ek en Botha is ook weer daar in die moeilikheid!!

    Pluim die ou bosparra was baie aangenaam gewees.
    Dit is (ongelukkig) deel van die verlede.

  59. pluim said

    Ok Me! Ek aanvaar dat jy ander besluite geneem het, maar ek was baie kwaad toe ek sien dat jy my naam en van op Boskakkers ekspose het. Wat presies wat het ek aan jou gedoen? En moet nie maak dat dit nie jy is nie, ek het die bewyse dat dit wel jy is. En as jy my challenge sal ek dit beslis blootlê. So kom ons vaar rustig in die waters verby mekaar en sorg dat daardie spulletjie hulle mond van my afhou. Julle is nie so baie wat daar comment nie. Die meeste van die kommentaar is in elk geval van jou.

    Ek stel nie in wys jou muis belang nie. Ek het ander dinge wat my aandag verg, soos ‘n lekker warm lyf hier langs my.

  60. Sonde Vreter said

    Pluim is jy besig om Ricky op te vryf?

  61. Pagoda32 said

    Dit ring a bell Me. En julle skryfstyle is baie dieselfde. Dit mag dalk baie uit te waai he met die feit dat jy jouself met die semels meng. You are what you eat…meng met die semels en die varke vreet jou op…jy word geken aan jou vriende…hoeveel kan en moet ek nog noem?

    Ek het niks teen jou nie. Maar jou keuses die laaste tyd laat veel te wense …

  62. pluim said

    Sondevreter is jy dom of is jy net onnosel of plein stupid?

  63. Sonde Vreter said

    Stupid as stupid does!

  64. Me said

    Ek verstaan wat julle skryf!!

    Ek word orals betrek (waar die kak spat), nie meer snaaks of anders vir my nie! Dis nou nie asof ek geniet nie – die teendeel is eerder waar.
    Platkuif het altyd geweet dat dit nie ek was wat op BP ge-stir het nie.
    Hy het verkies om eerder stil te bly – ek was so aangeval gewees in daardie dam! Fanks Platkuif – ek sal jou moeilik (indien ooit) vergeet!!

    Alta skryf nou vir my dat sy ook op BP die mense gegroet het.
    Eintlik sad – sy verlang so na SA, en nou die gemors alweer.

  65. Me said

    Sonde Vreter was dit jy wat vir my op http://www.wysjoumyswordpress.com aangevat het?

  66. Pagoda32 said

    Me…ek se jou wat. Daar is nie so baie van ons daar by Die Werf nie, kry vir Alta dan kom chat julle so af en toe daar. Ons het nou wel nie possies wat comments het wat in die 100de in loop nie en ook nie 5000 mense wat daagliks daar inval nie…maar ten minste is dit genuine mense.

    Leer ‘n paar ken, kry vir Alta om self daar te kom inloer en kyk waantoe dit gaan. Ek’s seker as julle julself weer in die ding in-ease sal fokol met julle gebeur as julle weer op BP opduik nie.

    Of sien jy ‘n “slak” as ek praat?

  67. Alta said

    Pagoda32,
    Ek loer al baie lank by julle in jong. Comment baie min. maar loer daar.
    Ek is net baie moeg vir die boelies. Ek pla niemand maar daar moet altyd iets leliks van my gesê word en weet jy wat, ek weet presies wie die mense is wat my aanval.
    Ek het gegroet op Bp ook en sal orals lees maar niks sê nie. Ek het gedink dis so lekker om met die mense in verbinding te wees via internet. Tot my bittere spyt!

  68. Pagoda32 said

    Ek glo in elk geval die meeste van julle tjol (wat ek self in die stilte gevolg het) is veroorsaak as gevolg van julle eie hardkoppigheid. Net ‘n obserwasie…niemand anders se opinie nie, net myne. Dit maak nie noodwendig van enigiemand ‘n poephol nie.

  69. Pagoda32 said

    Alta

    Jy’s welkom by ons. En ek’s seker by ander plekke ook. Moet seblief net nie Jannie Jammergat speel nie. Jy gaan nie jouself deur so te wees weer terugkry op BP nie. Indien jy enigsins dit so wou doen.

    As jy wel weer op Die wErf uitval, los ‘n comment. Hoe weet jy in elk geval wie jou sal aanval en wie jou sal like as jy nie ‘n comment los nie? Just a suggestion…

  70. Pagoda32 said

    Ek verstaan jy mis SA. Nie almal is uit daarop om jou te bef@k nie…use it, don’t use it…

  71. Me said

    Thanks Pagoda!

    Ek en Alta kom al ‘n lang pad saam – ek het geen probleme met haar nie!

  72. alta said

    Nope Pagoda, jannie jammergat is ek defnitief nie. Ek dink net ek is ver te “mature” en te ernstig om so n “game” te speel.
    Geniet dit om julle te lees en sal almal lees. Maar vir die boelies het ek nou nie tyd nie.
    Daar is baie nice mense oral maar dan kry jy die wat nog moet grootword.

  73. alta said

    En ek voel n f@k wie my like en wie nie maar speel die game ten minste regverdig!

  74. Me said

    You go Alta! ;) Fok almal wat ons van die blogs wil verwilder!
    Ek voel fokkol vir hulle nie!!
    :mrgreen: :lol: :mrgreen:

    Pluim ek lees dat daardie foto for real is…?
    Eish, wat van Ricky se vrou – moet sy nou van dit bewus gemaak word?
    Ek bedoel, sou dit dalk die waarheid wees?
    Onthou, ek stel maar net die vrae – ek was nie op ‘n paartie gewees nie!

    Ek het nie clue wat gaan gebeur nie!

  75. pluim said

    Me, jy hoef regtig nie te worry oor Ricky se vrou nie. Het jy nog nie gelees wat Obelina gesê he nie. Ons was omring van ander parras met Ricky se vrou reg agter ons. Dis wat julle op en aanmerkings so belaglik maak. As jy geworry het sou jy nie so vryelik kommentaar gelewer het nie.

    So wat julle probeer aandik dra eintlik geen gewig nie. Verstaan jy die belaglikheid daarvan?

  76. cleopatra said

    Me, ek weet van watter foto nou so n bohaai gemaak word, en, glo my, dis nie so sensational as wat daar van uitgemaak word nie…genuine! En Ricky se vrou was ook dan daar, en rerig naby toe daai spesifieke foto geneem is.Iemand maak net n groot ding daarvan en probeer almal opwerk oor die donnerse foto. Julle gaan teleurgestel word…maar hang ook af van wat enige iemand daarin WIL sien!

  77. Me said

    Ek was al so baie in die spervuur gewees – dit is waarom ek daardie vraag gevra het. Die gesels op die blogs is okay, laat dit net nie so persoonlik raak nie!

    Pluim ek het geskryf dat ek net jokes gemaak het – ek probeer my nie verontskuldig nie. Onthou dat ek die grootste doos op die blogs is. Ek val in my eie league, wel, soort van!

  78. pluim said

    ME, now this is my girl speaking here!
    Dis ok Me, van jou jokes is nogal snaaks, en ek like jou nog steeds, maar moenie so ‘n one size fits all benadering hê as jy kwaad is vir sommige Bosparras nie. Ek weet nog steeds nie hoekom jy my moes expose nie. Dis nogal verraad. Ek vergewe jou, moenie dat dit weer gebeur nie. Kom ons sort dit eerder onder onsselwers uit. Ons kan mos!

  79. costello said

    Nice – maak vrede. Dit is “storm in a teacup”- en dan is dit net ‘n storm in “virtual reality world”. Wanneer dinge pla ,sit net die computer af en dit verdwyn als, soos mis voor die son. ;)

  80. Profiler said

    Fok, dat een mens vir jare aaneen so met homself kan praat! Botha, ek moet jou erkennig gee. Jy is gemotiveerd my vriend!
    Of aanhouer gaan wen sal ons nog maar moet sien…..ek twyfel, want die porn en onthullings dui op onvolwassenheid. Toffies word ook nie presidente van Amerika nie!….Ouens wat blowjobs vir girls gee wel!

  81. fanvanricky said

    Profiler, dier, nee jong. Soos vele ander wat hier vir Botha beskuldig praat jy eintlik met jouself. Hier is drie, ek en die twee boys. Werklik, letterlik in volle vlees. Hedoniste, vuur en vlam vir die lewe.

    Porn? Pfft, jy het nog baie om te leer, kaboutertjie. Kom Hartebees toe – ek wys jou graag. Die lewe is een plesier. En saam ons held ‘n pragtig belewenis. Man of vrou? Ag snotkop, wie gee om. Die lewe sluip lekker by jou verby.

    Niks fout met ‘n blowjob nie. Jy moet dit probeer – aan te beveel, om te gee en te kry. Lekker slaap, ou grote. Nie jou hand misbruik nie, hoor.

  82. @ Fanvanricky said

    Die foddie op Botha se blog post, waarom nie hier nie?

  83. Lollie said

    Pagoda daar deel jy weer beskuldigings soos sweeties uit, ou grote.
    Wat de fok gaan met jou ou grote?
    Jy doen soos jou gabbe Platkuif.

    More or less is jy ook Botha befok?
    Meng jou met die semels?
    Wat weet jy wat ander nie weet nie?

  84. Pagoda32 said

    Lollie…groot verskil tussen beskuldigings en ‘ vraag vra, wat vinnig beantwoord was en uitgestryk was…so by the way. Of is jou ou koppie te plat om die verskil te verstaan?
    Sover ek weet is ek 100% normaal en funksioneer binne normale aanvaarbare menslike raamwerke…iets wat jy en jou “gespuis” gerus kan probeer!
    Mens spel dit…g a b b a

    Ek is nie Botha befok nie, Botha is befok…in die kop. Kop jy?
    Wat weet jy nie van semels nie? En ek weet genoeg…genoeg om te weet dat dit wat jy probeer met my nie hierdie jaar, hierdie dekade of hierdie leeftyd gaan werk nie. Hoekom nie? Dit sit nie in jou panty nie!

  85. Lollie said

    Pagoda uitgesprokenheid is jou forte, eksklusiewe regte?
    Diplomaat par excellence >>> gespuis befok, 100% normaal en binne normale menslike raamwerke?
    Ou grote, jy is be/gefok.

    Fokkit, ou grote, Botha is okei!
    James lees ek reg dat jy geboelie was as ‘n snotkoppie?

  86. Pagoda32 said

    Lollie

    Ja, jy het reg gelees! As ‘n “snotkoppie”. Jou punt? Ek waarborg jou dit word lankal nie meer geduld nie en word deesdae gedoen op eie risiko. Wil jy dit ‘n traai gee?

  87. Pagoda32 said

    O ja, ek het geensins eksklusiewe regte op uitgesprokenheid geclaim nie. Maar ‘n fyn lyn bestaan uitgesprokenheid en stront soek. En daardie lyn is lank reeds oorgesteek deur almal wat hulself as bloggers se verlossers sien.

    Botha Okei? Groot verskil tussen okei en verstandellik gesond, hoor!

  88. Lollie said

    Botha Okei…. yes dude!!
    Pagoda, ek het nie een keer buite ‘my’ normale menslike raamwerke teenoor jou opgetree nie, okei?

    Right, jy was geboelie as kind, en nou is jy windgat?
    Beskaafdheid is nog steeds jou keuse!!

    Botha Okei? Groot verskil tussen okei en verstandellik gesond, hoor! ,?b> Botha is skerp. Punt!

  89. Pagoda32 said

    Lollie

    Ek wil graag sien waar die “windgat” in my deurskemer. Moenie persoonlike aannames maak op gronde van wat jy lees nie.

    Botha mag skerp wees, maar so ook was Jeffrey Dahmer en Hitler. Dit maak steeds nie van die laasgenoemde “upstanding citizens” nie.

    As jy glo dat dit normale gedrag is kleinlik op tree oor jy in ‘n hoek gedruk word en uitgelig word as kaksoeker, be my guest. Dis wat jy glo. Onthou net, tot onlangs nog het seevaarders geglo die aarde is plat.

  90. Pagoda32 said

    En wys my waar beskaafdheid my ontgaan het?

  91. Lollie said

    Gaan gooi ‘n skuimkop!
    Cheers, ou grote!

  92. Kry koers Voortrekker dogters…
    CHopper CHarlie

    Alhoewel Afrikaners kwansuis plesierig is, is dit nie altyd lekker om Afrikaans te wees nie. Veral nie destyds in die ou Suid-Afrika nie. Ja sure, ons was heavy bevoordeel en kon lekker almal naai (streng figuurlik natuurlik) en goorwees en jobs kry so aan.

    Maar wat van die kinders? Hoekom moes hulle so suffer? En nee, ek praat nie van Mamma se perm en Pappa se safaripak nie. Ek praat van iets veel, veel ergers. Veel… veel… veel… ergers. Veel.

    Ek praat van die Voortrekkers.

    Check, kinders is moerse susceptible vir kak idees. Jy hype net iets goed genoeg op en gooi ‘n costume in dan soek hulle dit. So eendag is jy by die skool (laerskool hopelik) en jy chat met een van jou maatjies en hy mention dat jy hom moet join by Voortrekkers.

    Op hierdie stadium weet jy al van die Voortrekkers in general, want dis about al wat jy in die eighties op skool geleer is. Voortrekkers 1, Dingaan 0. Voortrekkers 0, Britte 1. Geloftedag, Sanna, kakebeenwa. Repeat ad nauseum.

    Maar die maatjie vertel jou van iets heel anders een pouse terwyl julle argumenteer watse meneer die seerste met ‘n liniaal kan slaan. Tussenin eye jy sy Liqui-Fruit want jy’t net een van daai lame plastiek botteltjies wat so in die kosblik pas vol flou Clifton aanmaak-koeldrank. Nie eers ‘n Melrose kasie nie.

    So vind jy uit ‘n hele lot kinders gaan na-skool (ook genoem buitemuurs of ekstra-kurrikuler) na die paradegrond toe vir Voortrekkers. Mens kry so ‘n costume, en jy’s in ‘n span met ander kids en marsjeer en gaan op kampe en fokken als. Ja sure, mens moet ook ‘n lot kak leer en jou hemp insteek en in ‘n span wees met ‘n dierenaam – maar jy kry ‘n COSTUME!

    Met drif join jy die linies van jong Suid-Afrika. Hierdie klink vir jou na die shit. Hulle lyf jou in en jy eindig op in ‘n span soos die Koedoes in my geval. Jou costume is cool want jy skiem op die stadium nog army is great. Lekker fokken bruin klere en ‘n oranje das met epilette en ‘n beret en sulke badges op die arms. Op jou beret pryk so fakkel met ‘n ossewawiel en die allemintige leuse: “Hou koers”. Piele, skiem jy.

    Dan begin als snuff draai. Hulle deel sulke vieslike oranje boeke uit. Binne-in is sulke lame prentjies van hoe om sewe soorte knope met sewe soorte tou (of tou substitutes) uit te voer. Hoe om in die veld te poep. Hoe om jou maatjie se been te spalk met ‘n eierklitser en hoe om ‘n vlag te stryk sonder dat dit die grond raak. Advanced ouens kon die vlag op sewe maniere opvou. Als was sewe. Die idee om op te sign begin nou al kakker lyk.

    Die volgende wake-up call is as jy links en regs ge-Penkop word. Gewat? Ge-Penkop china. Seuns is mos Penkoppe en meisies is mos Drawwertjies. Mos. Die kleintjies nou. As jy hoërskool strike dan verander jou colour scheme van kots-oranje na kots-groen en jy word ‘n Verkenner. Dis nou as jy op hoërskool nog lame genoeg is om in die Voortrekkers te wees.

    Elke week het jy klas by so oom se huis, gewoonlik een van die laaities in jou span se pa. Maar dan is dit ewe skielik nie meer ‘n oom nie, dis nou Kommandant Smit. Hahaha. Sure, ek is ook ‘n kommandant. Whatever.

    Die purpose van die hele effort is om badges te kry. Dit gaan als oor die costume, jy check? Daar’s badges vir first aid, en voëls kyk en spoorsny en al sulke natuurprogram tipe crap. Ter wille van oorlewing. Lekker blind.

    Maar, ek’s nou onregverdig. Jy doen ook lekker goed. Soos om aan kaskarwedrenne deel te neem en as jy wen ‘n glasie louwarm Coke te kry. Darem kon ek bestuur na ek gemaak het of ek asma het. Maar maybe was dit net Vereeniging wat so lame was.

    Dan begin jy op kampe gaan. Jou blikbord en blikbeker gaan in so fokken nerd-sakkie wat Mamma gemaak het van oorskietlap. Met jou span se badge op – natuurlik. Om die kampvuur ruk almal sulke pseudo-gesang boekies uit en Oom Danie… jammer, ek bedoel Kommandant Smit sit in:

    As ek saans met my maats om die kampvuur sit, kampvuur sit, klop my hart van puur genot.

    Uit die hoek van jou oog check jy die ander laaities uit. Is hierdie ouens for real? Op draks? ADD? Puur genot? What the fuck?

    En dis net die begin china. Hierna volg tone omkrul treffers soos die kwasi-atletiekliedjie “Rol die wiele” en crap sentimentele goed oor mense wat in die aand in die berge ry en about ‘n fokken heart attack kry oor hoe mooi die natuur is. Ook die immer-gewilde Afrikaner nasionalisme propaganda en daai liedjie oor die worsie bo-op ‘n snytjie botter en brood.

    En dan’s jy vas. Jy’s tien jaar oud, sit myle van jou ouers af en dit alles oor ‘n blerrie costume. Jy’s nog te jonk en stupid om die Drawwertjies se potensiaal te sien, en al wat jy kan doen is om al die aktiwiteite te doen wat hulle jou tune.

    Soos parade. Dis mos moer belangrik dat kinders kan marsjeer sodra hulle arms kan swaai. Reeegs-rig! “Daai Penkop, maak jou beret reg. Steek in jou hemp. In die Voortrekkers lyk ons netjies.” Blerrie weirdo’s.

    Ag en dan is jy nou op jou klein kursussie wat gaan oor iets profound soos potbrood bak uit modder en snot en jy karring aan om jou stupitte badge te kry. Badge of honour. Ha! Die ander badge wat jy kan losslaan is so ‘n goue jukskei affêre op jou bors vir elke jaar wat jy voor trek. Moerse reward. Big. Huge.

    Na die kamp skiem jy om te quit, maar dis nie so maklik nie. O nee. Ma het klaar betaal vir die kwartaal en dit gaan maar broekskeur tuis so jy bly ‘n Koedoe of Renoster of whatever the hell Kommandant Pieter-se-pa besluit het. Sug.

    Dan’s dit nog ‘n paar klasse in tent opslaan na skool, ‘n paar boring parades op stowwerige terreine, en kampe waar jy teen ander lame spanne in jou ouderdomsgroep meeding. Gewoonlik vir iets fantasties soos poeding na ete of ek dink ons het eenkeer ‘n sakboekie elkeen gewen.

    As mens dan later in jou lewe universiteit toe gaan, check jy daar’s beurse vir kinders wat verkenners was. Of selfs Presidentsverkenners. Nooit ouens. Kom nou. Maar ek guess hulle moet op een of ander manier beloon word vir so ‘n complete en utter mors van tyd.

    Kommdandant, sit vir ons in…

    Rol die wiele, wiele, wiele
    Rol die wiele van die wa
    Rol die wiele, wiele, wiele
    Rol die wiele van die wa

    Kry koers Voortrekker dogters
    Kry koers Voortekker seuns, seuns, seuns!

  93. Lollie said

    Dis weer weekend ;)
    Voortrekker stuff, baie funny!

  94. Grootbekvoel said

    Grootvetvoel jy en jou gatgabbas is super groot dose :oops:

  95. @ fanvanrickylouw said

    Die stilte :?:

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

%d bloggers like this: