Geseënde Kersfees, kakkers!

Kersvader

Geseënde Kersfees, ou grote. Lekker kuiers en suip aan die coke. Hier is ‘n geskenkie van die girl:

Een

Die view is vir Ricky, ons held!

 

Ek loer vir jou, ou grote. Like jy die view?

Hier, droom lekker van hierdie presentjie!

Spesiaal vir Ricky, ons held!

'n Geskenkie vir Ricky!

Comments (14)

Ricky Louw, jou fanbase groei, ou grote!!

Ricky Louw se Fans

Comments (11)

Ek kyk vir jou, Ricky Louw

Ek kyk vir jou, Ricky Louw

Ons kyk jou nog, ou grote. Jy is bietjie stil – is dit omdat jy jou eie medisyne terug kry. Ons like jou … dan like ons jou nie! Maar jy bly ons held. Jy bly in ons eyesight!

Leave a Comment

Classic fokken Ricky Louw

Ons held maak weer sy verskyning!!!

Ricky

Rickylouw Says:
November 25, 2008 at 9:32 pm

Sjoe was so rukkie weg en ek sien ek is nog net so gewild soos altyd. Lyk my ek run 50% van die blogs.
Me? Jy ken mos vir Botha. Vra hom of ek hierdie @ karrakters is.

@Naamloos. Los my maar uit ek kan my eie battles faait. Dink jy regtig ek steur my aan my fansite, of ander mense wat my aanval? Hulle doen dit nou mos al lank. Of Illana nou my fansite run of nie, wie worry. Sy haat my mos al lankal, ek lag maar daarvoor. Miskien laat val sy my naam in haar gebede ook.

Nie dat dit seker saakmaak nie, maar ek het niks te doen met Daaglikse doos, wysjoumuis of my fansite nie.

Ek het wel vir daai saait ‘n email gestuur oor iemand. Die persoon sal verstaan hoekom, as dit geplaas word. Ek het ook gese dat hulle my naam maar kan plaas langs die inligting.

Anyway as ek julle nie deur die week sien nie dan sien ek julle deur die venster.
Nogal lekke om nie meer elke aand op blogs rond te hang nie. Wanneer laas het julle die radio aangesit? Tv af, radio rippel aan, swem, speel met die kind. rook ‘n twak, speel met die vrou.

Ek belowe. Probeer dit vir ‘n week en jy is genees. Dit is baie makliker as om op te hou rook. En soos my fans sal vertel, enige iets is vir my makliker as om op te hou drink.

Nag ou grote. Fluit, fluit, ons storie is uit. Wysjoumuis! Ons is so dankbaar jy fokus op jou huislike verantwoordelikhede. Daarom is jy ons held. Die blogwêreld is armer sonder jou, maar jou familie ryker.

Comments (9)

In die son sonder Ricky!

Die girl se boude

Die girl tan. Punt! Die boys is in New York. Ricky is steeds dronk. Punt. Ons held praat nie meer nie – of dalk weer onder ‘n skuilnaam. Hy is nou kak boring. Die girl smaak hom minder. Die boys soek nou vir Platkuif. Die girl dink nog. Punt. Nuwe dinge kom, maar eers die week die foto van ons held. Dit kom Dinsdag, wanneer die Boys terug is. Geen sensuur. Lekker slaap, ou grote.

Comments (5)

Kan jy ons held kloon?

Ons sien een van die dose wat Ricky so kak gee, skryf oor slim dinge. Ons navorsing toon toe die doos skryf by die plek waar Ricky almal so gevloek ook oor ander slim dinge. Sou ons Ricky se gene kon kloon? Fok ja, asseblief (nie jy Fokk(en) onnosel), dan het die twee boys en die girl elke ‘n copy!

Eers soek die boys bietjie foreplay.

Die boys soen

Dan soek hulle die klone vir lekker gruwelike bankseks. Ricky ou grote, dis ‘n lekker turn-on vir ‘n adaptor soos jy! Al is dit so krom soos ‘n hoepel😉

Die Ricky klone vir die Boys

Maar die girl soek ook haar kloon! Sy is so listig soos ‘n slang. Pasop Ricky, as jy die girl reg opvryf, raak sy so lewendig soos ‘n vis in die water.

Ricky kloon vir die girl.

O grote, as jou ou boude maar soos die man s’n kon lyk. Dan het jy regtig die girl en die boys heel spils! Lekker slaap, ou grote. Dalk, net dalkies, sal die girl weer ietsie vir jou wys. Of miskien moet die boys!

Laat maar weet – we aim to please. Enigiets vir ons held. Ons wag net vir die allerbeste fokken blok om daai foto te post! Dan is die sluise hoop!!

Wat dink jy, Emile? Kan mens Ricky Louw kloon? Dan het jy en al die ander dose lekker baie kak as daar drie van ons held wat verskyn. Of sal ons Padagodatjie ook vra! Dose, kommandeer julle eie honde en blaf self! Fok(k) (nie jy nie, Fokk(ertjie)) net Frank Botha nie – spaar ons nog van daai spermpie.

Comments (95)

Ons held kan somme maak, wil jy nou meer.

Nie net ‘n oulike, ronde, ongeskeerde gesiggie nie! Slimkop! Soms is ons held nie ‘n doos nie!

Comment by RickyLouw
2008-11-17 18:26:55
Wat ek nie mooi vertsaan nie is dat daar word vertel dat daar daagliks 30 000 of 50 000 mense Bosparra lees. Nou as jy na die veilings gaan kyk en na waar die blokkies gekoop word, is daar miskien 40 – 50 verskillende mense van bosparra wat al die projek ondersteun het.

Dan is daar mos nou iewers ‘n moerse probleem en dit het niks met die gedrukte media uit te waai nie. Of daai stats is verkeerd en net so 50 – 100 mense lees hier. Of die 50 000 wat hier lees, lees te veel Bosparra en werk te min, en het dan nie iets om te skenk nie. Maar iewers is daar fout en dit moet eers opgelos word voor ander mense blameer word.

As 10 000 van die 50 000 net R100 geskenk het was ons mos klaar by 1mil. Fok as daar net 1000 mense bietjie bydraes gelewers het kon die totaal heelwat hoer gewees het. Kyk net wat het 50 gedoen.

Dit kom voor asof die projek se mense so bietjie die wa voor die osse gespan het. Ons held wys hulle mooi uit! In vandag se ekonomiese toestande weet ons held geld is nie soos die weduwee se kruik nie! Mooi ou grote – hoop Riekietjie is al beter!

Comments (2)

Older Posts »