Kommandoparra se Hamper – ja ou Ricky, jy’s ‘n held!

Ricky se hamper nommer 2

Comment by RickyLouw

2008-10-10 13:20:41

Hey eks ordentlik. Ek tjaaf net die waitresses, en dit is sodat hulle die dop vinniger bring. Anyway ek moet gaan werk sal later kom kyk wie het gewen. Moet nou nie te veel betaal nie, julle is al klaar te hoog.

Ons held verstaan nie. Praatjies vul nie gaatjies. Waneer dit oor Ricky handel, dink is soos die sêding: Die wyn is in die man, nou is die wysheid in die kan. Dis nou hier waar die held weer eens kak aanjaag. Kerm en kla deurgans oor die wonderlike pogings van Platkuif en sy mense oor die kinders. ‘n Nugter mens sou darem twee keer dink.

Ons held is slimmer as tien, en vang almal met sy kommando-eskapades:

Ricky se hamper nommer 1

Ricky so dik arm

Ons held is darem nie altyd ‘n doos nie. ‘n Geheim dig en donker hou. Of so dink ons held. Daai ronde, ongeskeerde gesiggie van jou pronk binnekort hier😉

O ja, hy tjaaf ook net die waitresses. Lekker zef, ou grote! Doe so voort!

Daar is niks snaaks aan hierdie foto’s nie. Die punt is net dit: ons held kan ook iets goeds doen – hy is nie altyd ‘n doos nie.

3 Comments »

  1. Innie Bos said

    Eisj….baas Koos – wat nou❓
    Ricky het vertel dat daar niks snaaks of anders (4 that matter), aan daai foto was nie❓
    Sy vrou was dan (glo) in die vicinity gewees❓

  2. spotty said

    hy het baie kak gemaak op bp.onder ander se name,ou earl se blog was delete deur platkuif,omdat earl botha onder platkuif se naam comment,en raai wie was dit,nie fokken earl botha nie.o platkuif jy is n dommie.of eerder het jy jou pel beskerm.

  3. EK IS TE SLIM said

    is verlede jaar se nuus dat platkuif sy dom pelle beskerm – fokk is in n ander league – hy en bokbal het hul eie servers (moerse) – hulle shop vir ander ip soos die nuwe ei-en-cie vir n nuwe naam – plattie oftewel skattebol het haar ip gebruik om commentors te skel – platkuif het dit toegelaat – groot stoot_parravreter_ds dreyer_ou top _ketangkie_zavira – wie is dit wat sonder n “identiteit” daar speel – die nuuste oppie map is beanladen – jy kan kak aanjaag op bosparra – sorg net vir ‘n avatar – nou vra ek jou vir wie jy skree – ek skree nie platkuif nie – EK IS TE SLIM

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: