Blou bloed Ricky Louw!

Ons skop af met ietsie onskuldig. ‘n Tipiese Ricky Louw staaltjie.

Comment by RickyLouw
2008-10-18 00:13:13
Maaikie vir ‘n praaitjie?

Comment by RickyLouw
2008-10-18 01:33:58
Ek het noud so vinjig deur die parra musiek sie coment gelees, Ek wil net se FOk julle. Ja jy ook fokk en slimjan wat my beskuldig. Julle is so fokken onosel. Hoeveel maande vertel julle al julle gaan die ou trace wat elke aande hier kak maak onder al die name. Maar steeds beskuldig julle elke paar weke iemand anders, Fok julle man. Bel vir platterfuss en vra haar of ek vannaand in my dronkenskap met haar gepraat het op die foon. Sy sal ook bevestig dat sy die geraas kom hoor van die musiek waar ek gekuier het.
Wat het geword van ME en MiNI ME. OF het julle klaat gefish daar? Wie gaan jule volgende beskuldig? fok man julle is so kinderagtig. Kry feite. Julle maak julle naam gat. Ek skaam my somtyds om me bosparra geassosieerbteb word.

Julle fokken ysters is altyd so braaf maar lyk my julle weet fokkol. Geen wonder al die slim en intelligente mense fokkof van bosparra nie. Fok man hoe moelik is dit om te kyk watter IP’s kom van vodakom, mtn tekom iburst ens? maar nee elke week of twee hoor ons nee ons het nou die ou/vrou getrace. Nou gaan ons hulle expose en dan die volgende week is dit weer iemand anders.

gaan kyk maar in die argiewe as ek iemand byt het ek gewoonlik ‘n valid punt, En doen dit sommer ander my eie naam. As ek ander alias het weet iemand altyd, Voor ek kommandoparra was en daai blog begin het, het ou parrras reeds gewwet dit is ek. Die fokkop is hier is nog altyd parras wat baie aliasse het wat almal kak gee en te slapgat is om onder hulle eie name mense aan te vat. Noem dit groepsdruk of slapgatgeit.

Ja ek drink.Miskien een keer per week of twee weke. Maar al is ek hoe snotters weet ek wat is reg en verkeerd. Al is ek hoe dronk kan ek myself nogsteeds redelik respektabel gedra. Vra maar die mense wat al saam met my gekuier het. Al is ek die dronkste van almal vind ek uit hoe gaan wie huistoe en kyk dat almal wat te dronk is om te bestuur ‘n lift kry. Wie het 3 uur die oggend by die laaste paartie Janine se maatjie huistoe gevat? Die dronkste ou. Die ou wat nogsteeds 30km mooi en veilig gery het. Nie julle klomp wat twee doppe drink en dan kom die Danville uit nie. Ou dronkgat Louw, ja ek drink maar dronk of nie ek kan nog steeds redelik ordentlik wees.

Anyway

Fok Karoles
Fok Alta
Fok Biker Bess
Fok Parravreter
Fok Sonde vreter
Fok Groot Stoot
Fok Dr kopdokter
Fok Steve
Fok Botha
Fok Bierpens
Fok Donnie Darko
Fokk Joe en sy avatars
Fok Precious
Fok Fokk
Fokk Platkuif

FOK BOSPARRA

123 Blog myself………………………………………………………….. nooit weer nie.

ps ek is so dronk ek het seker langer as ‘n uur hierdie getik. en twee keer verkkeeerde knop gedruk en oor begin

Jong, dit is hartseer. Maar dit is blou bloed Ricky! Elke gek het sy gebrek! Sou hy Platkuif gevra het om die kommentaar te delete? Ons held is ombeskaamd en onverskrokke! Iemand moes net horings gehad het, dan was hy ‘n buffel. Lekker fokken zef, Ricky ou maat.

4 Comments »

  1. Lappies said

    ek hou van ‘n man wat sy man kan staan.
    Mooi so Ricky!!!!!!!!😉

  2. Alta said

    Ken jy vir Ricky as hy nou gaan bef@k raak??
    As hy gebyt het los hy nie.
    Ek dink jy is die een wat die sterkte gaan nodig hê!!! 🙂
    O my soul!!!!

  3. […] ons held – hoekom sou hy dan nou ook nie legendaries wees in ander se oë nie. So jammer Ricky het vir platkuif gefok. Arme Platkuif, hy weet nie waar hy aan of af is […]

  4. […] held, soos almal mos weet, raak soms die klits kwyt. Veral as hy pis-horing-dronk word. So fok hy mos almal in die proses. Maar soms, net soms onthul hy sy diepere begeertes! Wie de fok kan dink die held, Ricky Louw, is […]

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: