Wat gaan hier gebeur?

Ricky Louw, ‘n groot gees in die blogwêreld van die Afrikaanse domein, of dalk eintlik ‘n werklike piepklein invloed in dieselfde genoemde wêreld, vang baie kak aan. Eers diep onder die bottel, toe ‘n parodie op ‘n bekende kwak en uiteindelik ‘n versinnebeelding van Arnold Schwazenager se hondkak filmpie, Commando. Maar soos Ricky se eie size, al hierdie pogings net groots van buite, maar kripperend van binne.

Ons besit baie stof tot nadenke, as’t ware ‘n versameling van sondes van die Richelieu-drinkende bleeksiel. Ons besit kiekies, inkriminerend en verspotlik snaaks. Staaltjies en gruwels. Soos die tyd aanstap, so openbaar ons. Hy dink hy is iemand, maar almal weet hy is niemand.

Soos ons held mos gereeld spog: as jy uitdeel, moet jy kan vat. Hy is klein van persoon, maar groot van patroon.

Viva Ricky Louw, Viva! Al wat nou nog oorbly is: Voorspoed ou grote😉

2 Comments »

  1. spotty said

    die site is baie donker,maak bietjie ligter man.die ou manne kannie so lekker sien nie

  2. Innie Bos said

    Fok ek het nou reeds hier comment…. Dis nie nodig vir ‘n avatar nie?
    Nee-wag….ou Joe slaap seker al lankal…Ricky jou rakker😆

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: