Legendariese Ricky Louw

Ou Platkuif het lekker gegorrel.

Legendaries is al hoe mens vir Ricky kan beskryf. Dankie vir ure se lekkerlees en gat aflag genot…die man is moer funny en ek kan my nie indink dat hy lank ‘van die lug af’ sal wees nie. Hy het ‘n ope uitnodiging om enige tyd hier op Bosparra te ‘post’…ons lees hom graag.Ons gaan jou mis Ricky.Die Afrikaanse Blogsfeer is defnitief ‘armer’ sonder jou ou maat.

Baie sterkte en voorspoed aan jou en ‘mamma’ en klein De Wet…Bosparra watch julle…vir julle hou ons fyn dop😉

Hy wil ook ‘n hap in die pap hê. Dis toe ons held die eerste van sy gefokte deurmekaar sites toemaak. Dis ‘n geval van boompie groot, planterjie dood. Ricky is ons held – hoekom sou hy dan nou ook nie legendaries wees in ander se oë nie. So jammer Ricky het vir platkuif gefok. Arme Platkuif, hy weet nie waar hy aan of af is nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: