Ricky wil glo dinge uitsort – die poephol

Ons held kan soms ‘n regte poephol wees. Eers sal hy met ‘n lang treurmare ander aanvat oor hulle pogings om kaksoekers op te spoor, so asof hy met sy bravade die aandag wil verskuif weg van hom af. Kom nou, o grote, jy weet mos baie van die kak het hul oorsprong by jou. Soms, net soms, kan ons held wel ‘n regte doos wees.

Rickylouw Says:
November 6, 2008 at 2:55 pm

Kan die eienaar van die blog. (ja ek weet wie is jy, maar sal nou nie jou naam hier noem nie) Asb vir my Sondevreter se IP email asb. Ek wil net gou iets check en iets vir eens en vir altyd uitsort.

En, net soos die episode tydens die ander fokkers se gesoek na die sondebok, so dink our Ricky toe mos ook hy gaan ‘n paar manne uitsort. Arme doos! Hoe geleerder, hoe verkeerder. Ons wag in afwagting om hierdie uitsort iewers te sien. As hy glo eers byt, dan los hy nie. Alta, is Ricky dan ‘n vark(hond)?

Maar wees nie bekommerd nie, ou grote. Lyk ons hier is darem mense wat jou deur dik en dun bystaan. Hulle weet natuurlik nie wat ons weet nie, of hoe zefkop! Jy moet lekker slaap – wie weet waarvoor jy kragte in die toekoms gaan nodig hê.

4 Comments »

  1. Alta said

    Nee, ek sê nie hy is n varkhond nie haahahahahaha!!
    Ek sê net as hy begin byt, byt hy soos een.
    Sien jy nie my naam is op daai elle lange lys van f@k julle nie??

    Ek is nou nog onder polisie beskerming!! 🙂 🙂

  2. spotty said

    hier gaan dinge net lekker raak.

  3. Rickylouw said

    Hmmmmm jy sien daar sit jy die pot weer mis. Ek het nie gese ek gaan iemand trace of sulke dinge nie. Ek ken mos nou so paar persone hier op die internet wat kak maak. So ek wil net die IP sien om te vergelyk of dit een van hulle is. Maklik oos dit. Niks baas speurder Faber stories nie.

    As jy nie is wie ek dink dit is nie, dan is dit mos reg. Ek ken nie hackers en sulke slimkoppe nie. Dan sal ek graag hier kom uithang en kyk wat my fans se. Dit kan net lekker raak.

    Sjoe ek hoop nie ek gaan ‘n minderwaardigheids kompleks optel nie. Mooi speel maatjies moet my nie te seermaak nie. HEHE

  4. Eina said

    Rickylouw het jy mooi op drphiel se saait gespeel 😯
    Eina…………………………………………………………….. 😮

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: