Vinnige woordeskat vir ons held

aasvoël – iemand wat op ander teel

allemansvriend – iemand wat met almal bevriend is

bangbroek – iemand wat baie lafhartig is

bigamis – iemand wat meer as een vrou het

dwarskop – iemand wat baie koppig is en nooit wil saamwerk nie

Judas – verraaier, ‘n vals vriend

korrelkop – ‘n koppige, rusiemakerige persoon

parasiet – iemand wat op ander teer

Simson – ‘n baie sterk persoon

verdagte – persoon wat van iets verdink word

wynvlieg – persoon wat baie alkohol drink

‘n Semelbroek is on held beslis nie. Maar ‘n tweegatjakkels sou hy wel kon wees. Boontjie kry sy loontjie. Nag, ou grote!

1 Comment »

  1. Rickylouw said

    Sjoe ek moet meer op die internet kom. Ek het nou sommer al ‘n fan site.
    Ek het so lanklaas ‘n blog gehad, die mense maak nou sommer vir my blogs oop.

    Oja jammer. Mag ek ook hier praat of is dit net vir my fans?

    Jy het nou gese ek is dik en ongeskik en rugsteker ens. Maar dit is mos nie nuut nie. Almal weet dit mos. Alles op die site was mos nou al klaar op ander blogs. Plaas nou daai sogenaamde smootch foto. Dit is ook nie iets nuut nie, was mos al op ‘n blog. Dan kon ons tog vir eens nou kyk waar kom die “smootch” vandaan waarvan julle praat.

    Moet ek vir julle nog fotos stuur? Hel hier kan ek ‘n celeb raak soos Vernon Koekemoer. Miskien so R5 ekstra maak per maand. Hel miskien R20….. een minder pakkie twak wat ek self moet koop.

    Ek het die laaste tyd so min op die internet gekom. Dit het amper vevelig geraak. Maar ek sal definitief probeer om so een of twee keer per week hier draai te maak. Wil julle nie ‘n Hit counter opsit nie. My blogs het mos vreeslik hits gegenereer. Ek sal darem wil sien of my shares hoog bly.

    Groete
    Rickylouw

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: