Ons held het ons besoek!

Hy was hier! Oooh! Ons buig in eerbied. Nou weet ons ook hoe dit vir daai fokken dom Steve Hofmeyr aanhangers moes gevoel as hy hulle naampies genoem het. Een van ons word sommer nat! Die ander twee is net baie bly ons held het kom kyk.

Rickylouw said,

November 8, 2008 @ 7:33 am

Hmmmmm jy sien daar sit jy die pot weer mis. Ek het nie gese ek gaan iemand trace of sulke dinge nie. Ek ken mos nou so paar persone hier op die internet wat kak maak. So ek wil net die IP sien om te vergelyk of dit een van hulle is. Maklik oos dit. Niks baas speurder Faber stories nie.

As jy nie is wie ek dink dit is nie, dan is dit mos reg. Ek ken nie hackers en sulke slimkoppe nie. Dan sal ek graag hier kom uithang en kyk wat my fans se. Dit kan net lekker raak.

Sjoe ek hoop nie ek gaan ‘n minderwaardigheids kompleks optel nie. Mooi speel maatjies moet my nie te seermaak nie. HEHE

Wie die laaste lag, lag die lekkerste.

Rickylouw said,

November 8, 2008 @ 7:24 am

Sjoe ek moet meer op die internet kom. Ek het nou sommer al ‘n fan site.
Ek het so lanklaas ‘n blog gehad, die mense maak nou sommer vir my blogs oop.

Oja jammer. Mag ek ook hier praat of is dit net vir my fans?

Jy het nou gese ek is dik en ongeskik en rugsteker ens. Maar dit is mos nie nuut nie. Almal weet dit mos. Alles op die site was mos nou al klaar op ander blogs. Plaas nou daai sogenaamde smootch foto. Dit is ook nie iets nuut nie, was mos al op ‘n blog. Dan kon ons tog vir eens nou kyk waar kom die “smootch” vandaan waarvan julle praat.

Moet ek vir julle nog fotos stuur? Hel hier kan ek ‘n celeb raak soos Vernon Koekemoer. Miskien so R5 ekstra maak per maand. Hel miskien R20….. een minder pakkie twak wat ek self moet koop.

Ek het die laaste tyd so min op die internet gekom. Dit het amper vevelig geraak. Maar ek sal definitief probeer om so een of twee keer per week hier draai te maak. Wil julle nie ‘n Hit counter opsit nie. My blogs het mos vreeslik hits gegenereer. Ek sal darem wil sien of my shares hoog bly.

Groete
Rickylouw

Fokkit, ons buig voor Ricky

Ricky, ons buig voor jou. Dankie, dankie, dankie vir jou bestaan. Sonder jou is ons niks. As jy dit glo, glo jy seker ook dat die maan van kaas gemaak is😆

1 Comment »

  1. LAG MY GAT AF said

    MOER-FUNNY:mrgreen:

    Issit Obama wat hier neerbuig met plakyf se tekkies aan❓ 😮
    Fok, daai tekkies moes dan rooi gewees het😕

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: