Ricky, daar is darem groter dose ook

http://www.daagliksedosis.co.za/blog/

😉

Ons held hou ook nie van hierdie pretensieuse Steve aanhanger nie. Ricky, weet jy, DD en FB word nêrens, soos in fokkolie, soos in nimmer te nooit, in “mense van my asem” genoem nie. Maar hy verwys darem na jou op bladsy 333 (soos in die geweer, ou grote).

Ek het weekliks ‘n Domdr*l …

Maar soos hulle sê: daar is altyd ‘n groter Doos. Go, manne, gee hom gas! Ons, ons drie, een vrou en twee mans, ons pêl is Ricky, nie Steve nie. Ons sal Ricky die bieg voorlees.

1 Comment »

  1. WatNog said

    Al wat nou nog kortkom is ou Bosbewoner du Preez😮

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: