Wie dink Ricky is ons?

Ons is drie, nie vier soos in die Musketiers nie. Maar ook nie drie soos in die Drie-Eenheid nie. Net drie siele, vurige ondersteuners van ons held. Dit gaan nou so vêr, ons begin al Richelieu drink😮

Ricky Louw

Een van ons hink en pink as h/sy loop. ‘n Ander gee geen jotta of tittel om nie. En die derde een is die laaste, maar nie die minste nie. So maak ons saam ‘n Fan van Ricky Louw. Raai, raai, Ricky en jy kan ‘n jaar se voorraad wen. 365 bottels!

Hel hier kan ek ‘n celeb raak soos Vernon Koekemoer.

Nee ou grote. Dit gaan GROOTER wees. Kyk uit vir ons daar by jou eintlike tydverdryf. Hou ook dop: binnekort kom die Facebook groep! “Ek is ‘n Fan van Ricky Louw.” Hier word nie gespeel nie, want ons is ywerige fans! Ricky Louw is die lig en die lewe van hierdie blog. Kyk ons e-pos avatar!

'n Fan van Ricky Louw

Geniet hom die naweek, Ricky! Ons dink aan jou! Saam gaan ons baie lief en leed deurmaak; jy en ons, kruit en vuur wees.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: