Van ons drie is ek die GROOTSTE Ricky Louw Fan!

Hier is ek, Ricky. Kom kuier hier by Hartebees, dalk sien jy my! EK dra die blou bikini, maar ook ‘n rooie. EK wys dit jou volgende week, as die son skyn!

'n Ricky Fan in Bikini op die Dam

Lekker droom, ou grote! Ons is volgende naweek weer terug, met nog fotos, openbaringe en algemene kak praat. Dalk vind ons nie net nog groter dose as Ricky nie, maar ook van Ricky se uitstekende goeie dinge.

Lekker week, al 1 491 lesers sedert Vrydag! Dit gaan klopdisselboom.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: