Vintage Ricky Louw

Ricky, jy maak my tiete lam!

Comment by Ricky Louw

2008-04-17 16:57:12

Soos julle seker weet worry ek nie om deel te wees van die “In mense” nie, hetsy op SSSB of hier. So hier is my siening. Wie de fok gee om wie is janine, behalwe dat sy seker lekker vlak moet wees as sy vir ‘n d00s soos Hofnar moet val(10 jaar nogal), en dan haar ander fling was nog ‘n bekende Dozi(Doosie soos die capies hom noem), laat mens nogal wonder. Ek is nie hier om haar sleg te se nie, vir wat dit wel beteken, glo ek meer haar kant as Gomgat Hofmeyr s’n. As sy nou die ware feite hier wil kom los sal dit interresant wees maar ek het geen behoefte daaraan om van enige iets anders te weet wat in haar koppie aangaan nie.

My persoonlike mening oor die Janine ding op bosparra, is dat dit nou maar net weer een of ander klugspul is soos al die ander gerugte wat oor 2jaar nog steeds gerugte sal wees.

“Maar wag, laat ek myself net darem eers formeel voorstel; Ek is Janine, 29 jaar oud, ‘n personal trainer en woon in Pretoria.”

ja nee dit kan enige iemand wees, enige iemand kan hier as “janine” (29 gym poppie van PTA) skryf. Daar word niks in die mooi geskryfde stukkie oor Steve Hofmeyr of enige ander name gese nie.

Lyk vir my nogal baie na Platkuif se skryf styl.

Laat ek my self eers voorstel, Ek is Nicolis, ek bly in Suid Afrika, en ek rock die lyfies as ek my mond oopmaak. Ek sal volgende week vrae beantwoord oor Moffies en kak musiek.

Klugspel? Platkuif se skryf styl? Ons held ly soms aan vervolgingswaan. Hy drup van paranoia – tog was hy lekker hand op die blaas met die pragtige vrou by die mismoedig parra paartie. As ‘n mens ‘n hond wil slaan, kan jy maklik ‘n stok kry.

Maar ons held is beginselvas.

Comment by Ricky Louw

2008-04-21 22:38:00

Ek is ongelukkig nog steeds nie oortuig dat dit die ware janine is nie. Wanneer jy weer iets hier skryf sal jy asb se….. Ek is Janine van der Vyver en ek is die meisie wat 10jaar ‘n verhouding met Steve Hofmeyr gehad het…… onthou asb die vanne anders kan dit mos enige janine en Steve wees. En dan weet ons mos dit is rerig jy, want anders kan die ware janine mos vir bosparra sue as dit nie sy is en hulle se Steve Hofmeyr en Janine v d vyver.

En kom ons se dit is jy, glo ek ook nie dat dit jy self is wat alles hier op jou eie skryf nie. Dit is nogal snaaks dat jy skielik alles weet van elke ander blogger en media mens in SA, birthdays, wie hulle is en ook sommer lyk of jy hulle ken. Dit is mos Platkuif wat alles weet. Ek het ook die anderdag met jou storie jou opmerkings so tussen die vrae gesien. Alles was een of twee woorde …. ek haal aan….
Comment by Janine
2008-04-21 02:34:13
Haha!
Comment by Janine
2008-04-21 02:40:53
Jy is dierbaar!
Comment by Janine
2008-04-21 02:42:20
Eish!
Comment by Janine
2008-04-21 02:12:32
Dankie Dikkop!
Comment by Janine
2008-04-21 02:43:46
Eina!
Comment by Janine
2008-04-21 02:44:26
Ouch!
Comment by Janine
2008-04-21 02:28:05
((((Plattie))))

Hoekom kan jy dan nie al die mooi woorde en sinne hierbo skryf as jy live chat nie?
Ek weet hier is baie onosel mense hier wat alles glo wat hulle herders hulle vertel, en ook nog 5 jaar gaan wag vir daai uurglas om uit te loop, maar ek is nie een van hulle nie. hoe se hulle never Bu l l S h it a Bull Shi tte r

OOo en nog ‘n ding as jy weer iets skryf vertel ons wat jy dink van aborsies want hier is sommige mense op die blog wat sekere opinies daaroor het……… en ek haal weer aan

Comment by platterfuss
2008-02-21 20:51:29
bierpens, is maklik! FIFO! En as dit nie werk nie, FOAD!

Aborsie? Ja wel, ek land in die poef so ek sjuut!

Maar ek kan nie sjuut nie! NEEEE! Dis verkeerd! Tensy maybe agv verkragting, of of… Maar ons het tog nie reg om daai besluit oor lewe te maak nie…

*sug*
Comment by Dellie
2008-02-21 21:08:16
OK, my kort antwoord dan ook: nee.

Ja Platty, *sug*
Comment by Da Mario
2008-02-24 15:39:05
‘n Powerfull presentation. Nope, dis iets om ten alle koste te vermy. As ‘n girl egter verkrag is…. hoe kan iemand so kind wil grootmaak?? Die keuses is seker nooit maklik nie. Hoeveel van ons kan sê dat ons ‘n onskuldige lewe, iemand wat weerloos is en nie hulleself kan verdedig nie, sal kan neem sonder om ‘n oog te knip?
Ek sal nie kan nie

Comment by Joe
2008-04-10 08:03:12
Hies ek ok, Aborsie is beslis Moord!!!!

Dis hoekom jy my tiete lam maak, Ricky. Net soms is jy nie ‘n doos nie – en staan jy op teen ‘n saak. Soos aborsie. Mooi man!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: