A celeb WIL hy wees, hierdie held van ons

Ons magtige held met sy ongeskeerde baard WIL bekend wees. Hy roem op obscurity, maar spreek gereeld sy behoefte uit om bekend te wil wees. Destyds met sy eerste wordpress poging so diep in die bottel gaan dit mos oor hits en . . . hahahahaha . . . raai wat: celeb wees. Ricky mamparra, jy is ons held, ‘n celeb voorwaar, ‘n groot gees. In die klein paradys van die dam, ‘n reus – as jy nie die mense se moere vloek nie.

Comment by Ricky Louw

2008-05-09 19:16:28

Hel Platkuif dankie vir die een, Ek het nou so baie hits ek gaan ‘n celeb raak en kolon probleme kry.

Dalk is dit hoekom Ricky Louw so stil is. Raak die aandag te veel, ou grote? Kom ons te na aan die huis? As die skoen jou pas. Of speel jy saam jou cop maatjies om te check wie ons is. Jy het mos gesien, die girl en die boys! Pas jou kolon op, ou grote. Wie weet hoe nodig dit kan raak. Of trek jy ‘n Steve?

Die naweek is hier! Die son is uit – die girl se bikini wag. En die boys het nuwe speedo’s!

2 Comments »

  1. Lollie said

    Ek watch julle…choppers.
    Ricky as ek so deur jou geskrifte lees, dan ek verstaan waarom daar ‘n fansite vir jou moet wees.
    Jy het die mense erg kak gebyt.

  2. Lollie said

    Ek watch julle…choppers.

    Ricky as ek so deur jou geskrifte lees, dan ek verstaan waarom daar ‘n fansite vir jou moet wees.
    Jy het die mense goed kak gebyt.

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: