Ai, kak voetspore is sommer net … kak!

True to form, hierdie held van ons. ‘n Onskuldige speletjie, en ons held moet al weer kak maak.

Ricky Louw, on April 8th, 2008 at 4:47 pm Said:

“n gepaste naam vir die spelletjie sal wees… Raas jou kop soos myne……
Nou hoe gaan jy R1mil se besigheid inbring as mooi kommentaar los, Hoe weet ons jou seun het oorgegaan na vadacom, of kan ons dit sommer uit ons duime suig.
Daar is baie makliker manier as jy wil geld maak uit borge, want ek sien jy wil.
Ek sal elke dag julle hier kom moeilikheid gee en dan kan al die slakkies my kom sleg se…. dan kry jy baie hits, en dan kan jy dalk ‘n borg kry.

Ons held ken nie fynere kuns van diplomasie nie. Aanvallend, uitdagend en sommer vol kak. G’n wonder mense wil hom soms wegjaag nie.

Boegie, on April 8th, 2008 at 5:26 pm Said:

Ek het die speletjie begin uit dankbaarheid. Enige pryse vanaf die maatskappy wat ek bevoordeel is maar net ‘n bonus.
Jy is nie welkom hier nie en gaan more jou inskrywing delete. Het my password by die kantoor vergeet. Hierdie is nie besigheid nie en openbaar eerlikheid in teenstryd wat die koerante se dat ons kinders van die duiwel is.

Maar hy is ‘n bittereinder, soos dit ‘n volbloed Afrikaner mos betaam:

Ricky Louw, on April 9th, 2008 at 6:07 am Said:

maar boegels hoe se jy dan nou. Jy het gese jy gaan my delete, maar ek is die enigste wat niks slegs van jou herder of die blou bulle of hulle duiwelse borge gese het nie. Nee man delete maar dan kry jy weer 5 comments per week, waarvan 3 jou eie is.

Ai ou grote, net soms kan jy lekker kak aanjaag. Maar dis hoekom ons jou like. Bedonnerd man, you rocks! Zef, maar bedonnerd. Hoë bome vang die meeste wind!

3 Comments »

  1. Lollie said

    Hou net vir Ricky se groot tjommie, Griffel in die visier.

    Hy doen nog al die tyd sy fokken naam gestand, nl;
    Groot Doos

  2. fanvanricky said

    Ja nee, vrees nie – ons hou ‘n ogie oor hom. Maar die girl like bietjie sport. Die boys nie, en die drie van ons willie iets doen as ons nie saamstem nie.

    Anyway, ons dinkie Grif en Ricky is meer chommies nie. Rugsteek, doodsteek en allerhande steek het die veroorsaak. Of moet ons hulle ander gatbabbe Platterfuss vra?

  3. Lollie said

    Hehehe @ al daardie steke!
    Jip, vra vir Platterfuss…..bliksem maar die vriendskappe is kortstondig?
    Sy, Ricky en Xram het ook saam ge-social.

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: