Hier’s ek weer, Ricky, jou grootste fan!

Ek hoop jy droom van my soos ek van jou droom. Die boys is goeie fotograwe, dink jy nie?

Die Girl al weer

Soos hulle van my sê: Stille waters, diepe grond, onder draai die duiwel rond. Sal jy nie graag wil weet nie, ou grote😉

Die Girl is sonder klere al weer

Dis tog so lekker om saam gays te woon, Ricky. Niemand wil my opklim nie, soos ek weet jy wil😆

Party gaan aan, ou grote. Miskien vang ons more weer baaie kak aan!! Ons wonder saam wie jy nou vanaand party, met al die mense wat so de moer in is vir jou. Ons party woes, en die Richelieu en coke vloei! Lekker slaap, ou grote.

4 Comments »

  1. Platkuif said

    Sjoe miesie jy is hot.Hoekom sukkel jy met RL.Ek is beter.Punt. Lus vir bankseks? Ek het ‘n lekker.Punt. Mail me, dat ons kan hookup. Platkuif@bosparra.com

  2. Lollie said

    Die girl het dit!
    Ricky nadat jy die kwyl afgevee het, roep vir mama nader.

  3. fanvanricky said

    Nee wat Platkuif, ek’s hook op Ricky. Jy kan maar met jouself speel! Ek mail jou nie, want dan steel jy weer ‘n avatar!😡

  4. fanvanricky said

    Baie dankie, Lollie.😳

    Gym, baie gym en seks. Hedonisme het sy voordeel!!!

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: