Ons held is nie juis ‘n intellektuele REUS nie

Maar ons is steeds lief vir hom. Dis soos hulle mos sê, ou grote: wie nie vra nie sal nie wen nie. Ek daar is mos nie stupid vrae nie, is daar, Stupid😉

Post (3 posts)

  1. rickylouw
    Member
    May 11, 2008, 4:44 PM

    How do I make a post on the front page shorter and then the full story when you go into the post. Sorry new here dont know all the terminology

  2. ellaella
    Member
    May 11, 2008, 4:57 PM

    It’s called a split post and icon #13 will take care of it for you. Happy blogging.

    http://faq.wordpress.com/2006/05/15/what-do-all-the-icons-mean/

  3. rickylouw
    Member
    May 11, 2008, 5:06 PM

    Thanks will try it

Ons wonder nou. Wat het jy getry, ou maat? Dis hogere Engels daai, pêl! Het jy toe gekop? Ons weet nie want nêrens het ons die resultaat van jou soektog tot slimmer word gesien nie.

Na al die intelligente dinge, het ons held seker ‘n splitting headache gehad!!!😆

2 Comments »

  1. Lollie said

    Die traffic loop seker mooi?
    Die fokkers lees net…. comment nie?

    Tipies van die nuuskierige afrikaner. Wil van alles fokken weet. Te kak bang om te comment. Want, dalk trek iemand weer ‘n trace joke hier.

    Hallo Pagoda, onthou jy nog?

  2. fanvanricky said

    Vrees nie, Lollie – hier word nie getrace nie. Al wat ons hoop getrace word is dat Ricky Louw saam sy cop chommies ons trace. Die clues sal verskyn om Sondae soos die girl en die boys foddies van hulself hier gooi. So saam Ricky s’n. Dis mos fair. Een van hom, een van ons!

    Ons is nie Platkuif wat ons ander chommie se avatar dief nie.

    Hier word regtig baie gelees. Maar mense hoefie bang te wees om kommentaar te los nie. Ons is eerbiedig. Ons plaas dan kiekies van onsself.

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: