Die Fabel (van ‘n doos) oor ons held

Een ding is seker van ons held. Hy ken ‘n doos as hy een sien. Fok weet, die doos skryf darem minder pretensieus as daardie Frank-doos, maar fok weet, niemand kan verstaan waaroor hy kots nie. Maar ons held, nooit een om op sy bek geval te wees nie, weet presies hoekom:

Comment by Ricky Louw

2008-05-06 12:41:46
Emil ek is bly om te sien dat ek ‘n geleerde ou soos jy se wind so uit sy seile gehaal het dat jy nou moet daal tot ons gewone parras se vlak. Maar ek sal jou net so bietjie wil help ook. Moenie se ricky bang lafaard gaan ‘n obskure bestaan voer en dan gaan daar net strontjies van hom oorbly nie. As jy ‘n ware parra wil wees moet jy se…. Die Slapgat daar van danville is so banggat hulle moer hom dik dat die kak teen die mure sit. Dit is mos wat jy eintlik wou se, maar wou nie te kommin klink nie.

Op sy bek geval! Nooit!! Dis hoekom hy ons held is. Die fabel is ‘n bol stront – verhemel daai NASA space cadette poephol bo ons held – nog ‘n doos. Dit is karakterskending in die ergste graad – hoe kan iemand ons held beskryf as ‘n “bondeltjie stront?”

Maar ons het ‘n vraag. Ricky smootch nou met Pluim, maar kyk net hoe was dit eers:
Comment by pluim
2008-05-06 12:56:29

Ricky as jou naam bv Jan was, sou jy alles stories wat die naam Jan bevat, as ‘n persoonlike verwysing na jou beskou. Ek het nie eens aan jou gedink toe ek die storie lees nie. Moes konsentreer op die trant van die storie. En waar hier op bosparra het jy nou al ‘n klip gesien of ‘n reier of strontjies, behalwe in Emil se storie. Is die storie regtig van toepassing op jou?

Comment by Ricky Louw

2008-05-06 14:15:53

Ja ou Pluimpie gaan vertel jou storie vir ‘n kinderkrans klassie, ek twyfel egter of self hulle jou sal glo.

Stof tot nadenke. Ons volg op, kakkertjies, parratjies, slakakkies en ander naaiertjies. Die foto van die gesmootch is ‘n main feature een van die dae! Verbode vrugte smaak mos die lekkerste😉

Maar intussen, ons held is fokken skerp. Kyk net hoe kap hy die doos teen!

Comment by Emil

2008-05-06 17:12:49

Maar TANNIE, Leon kan nie op sy tone getrap voel nie – hy is die protagonist in die verhaal! Ricky, dis nou amper soos “hero”

Comment by Ricky Louw

2008-05-06 18:29:59
En jy is die poepol in die verhaal! Emil, dit is nou amper soos “d@@s”.(in parra taal)

Wonderlik! Pragtig. Skitterend. So sê mens, ou grote! Daai doos is soos ‘n uil op ‘n kluit. Ons buig voor jou skerpgeid, jou ou jagse bliksem!

8 Comments »

  1. Lollie said

    Pluimvere….WO-FOKKEN-WOW…
    Daar het sy en Riekels mekaar toe wel gevind.
    Oppie fokkin paartie😯
    Post daai foudie!

  2. fanvanricky said

    Alle goeie dinge kom met tyd. Geduld! Eers ‘n paar ander!!

  3. Lollie said

    Ek is geduldig😉
    Stel die tyd van jou blog reg, asb.

  4. fanvanricky said

    Ons weet nie lekker van die tyd stel nie. Sal kyk. Maar moenie dat jou pla nie. Tyd maak nie saak in hierdie virtuele wêreld nie.

  5. Rickylouw said

    By jou dashboard aan die regterkant is daar settings. daar is iets soos time date of iets. Sit dit op GMT +2 dink ek.

    En oja julle moet my nou weer sleg se. Hierdie lyk nou al amper soos ‘n prys vir Ricky site. Jy weet mos daar is weirdo’s hier op die internet, hulle gaan dink dit is ek wat my eie boost vir Ricky site oopgemaak het.

    Jammer ek kon nie die laaste week hier kom draai maak nie. Kind was in hospitaal en het elke aand op die stoel langs sy bed gaan slaap. Het nou so bietjie werk wat opgehoop het, maar sal hopelik teen die einde van die week of volgende naweek meer gereeld kom inloer.

    Hou die fort hoog

    Ps en nog so paar fotos van die girl sal nie skade doen nie. Sy is lekker en so poppie boost die hits altyd vir ‘n blog.

    Groete, sien weer ander dag.

  6. Lollie said

    Ricky jou sleggese – come again?
    Lyk vir my of jou sugarcoating besig is om te smelt?

    Verbeel ek my, lees ek ‘n meer besadigde Ricky louw raak?
    Dit is wat ‘n pa behoort te doen as sy kind siek is, goed gedoen!

  7. Lollie said

    Nuwe posting, eers vlg naweek?

  8. fanvanricky said

    Sterkte met die kleinding, ou grote. Ons hoop alles is ok.

    Slegsê: nee, jong. Draaksteek, ja. Jy is mos ons held. Maar anders as die fans van SH sien ons ook jou foutjies raak😉

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: