Ricky praat altyd die waarheid

Ons drink nou ook net Richelieu en coke, na ons held se voorbeeld. O, ons lieg so bietjie – die girl like nog haar Savanha – ons held dink dis vir die bruide van moffies. Nuus vir jou, ou grote – ons het NOG NOOIT bier gedrink nie.

# Rickylouwon 02 Sep 2008 at 10:38 pm

Bier is vir moffies en savanna is vir die moffies se bruide.

Hoe kan mens met Gatvol stry?

  • # Gatvolon 02 Sep 2008 at 10:59 pm

    Ricky het nog altyd die waarheid gepraat.

    Dankie tog ons drink nou Ricky Louw!! Die vere maak die voël, of hoe, ou grote – al is dit pluimvere, nê (of VERAL as dit pluim se vere is!!)

  • Die girl? Ek glo nie Ricky sal kla oor haar Savanha drinkery solank sy haar oulike lyfie hier gou nie😉

    2 Comments »

    1. Lollie said

      😆 Dankie tog ons drink nou Ricky Louw!! Die vere maak die voël, of hoe, ou grote – al is dit pluimvere, nê (of VERAL as dit pluim se vere is!!)😆

    2. fanvanricky said

      😉

    RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

    Leave a Reply

    Fill in your details below or click an icon to log in:

    WordPress.com Logo

    You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

    Twitter picture

    You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

    Facebook photo

    You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

    Google+ photo

    You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

    Connecting to %s

    %d bloggers like this: