Ons held kan somme maak, wil jy nou meer.

Nie net ‘n oulike, ronde, ongeskeerde gesiggie nie! Slimkop! Soms is ons held nie ‘n doos nie!

Comment by RickyLouw
2008-11-17 18:26:55
Wat ek nie mooi vertsaan nie is dat daar word vertel dat daar daagliks 30 000 of 50 000 mense Bosparra lees. Nou as jy na die veilings gaan kyk en na waar die blokkies gekoop word, is daar miskien 40 – 50 verskillende mense van bosparra wat al die projek ondersteun het.

Dan is daar mos nou iewers ‘n moerse probleem en dit het niks met die gedrukte media uit te waai nie. Of daai stats is verkeerd en net so 50 – 100 mense lees hier. Of die 50 000 wat hier lees, lees te veel Bosparra en werk te min, en het dan nie iets om te skenk nie. Maar iewers is daar fout en dit moet eers opgelos word voor ander mense blameer word.

As 10 000 van die 50 000 net R100 geskenk het was ons mos klaar by 1mil. Fok as daar net 1000 mense bietjie bydraes gelewers het kon die totaal heelwat hoer gewees het. Kyk net wat het 50 gedoen.

Dit kom voor asof die projek se mense so bietjie die wa voor die osse gespan het. Ons held wys hulle mooi uit! In vandag se ekonomiese toestande weet ons held geld is nie soos die weduwee se kruik nie! Mooi ou grote – hoop Riekietjie is al beter!

2 Comments »

  1. Lollie said

    Fok weet, PK dink hy is moerse innoverend ??
    Jip @ Ricky se plan vir pond!
    Die mense het finansiele probleme – nie die wat die werk se bandwith misbruik nie! Ek trust vir Pieter Boshoff nie. Hy het al hulp wat mense aangebied het, nie aanvaar nie. Omrede, dit nie pond ingesluit het nie!😳

  2. ME said

    test

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: