Classic fokken Ricky Louw

Ons held maak weer sy verskyning!!!

Ricky

Rickylouw Says:
November 25, 2008 at 9:32 pm

Sjoe was so rukkie weg en ek sien ek is nog net so gewild soos altyd. Lyk my ek run 50% van die blogs.
Me? Jy ken mos vir Botha. Vra hom of ek hierdie @ karrakters is.

@Naamloos. Los my maar uit ek kan my eie battles faait. Dink jy regtig ek steur my aan my fansite, of ander mense wat my aanval? Hulle doen dit nou mos al lank. Of Illana nou my fansite run of nie, wie worry. Sy haat my mos al lankal, ek lag maar daarvoor. Miskien laat val sy my naam in haar gebede ook.

Nie dat dit seker saakmaak nie, maar ek het niks te doen met Daaglikse doos, wysjoumuis of my fansite nie.

Ek het wel vir daai saait ‘n email gestuur oor iemand. Die persoon sal verstaan hoekom, as dit geplaas word. Ek het ook gese dat hulle my naam maar kan plaas langs die inligting.

Anyway as ek julle nie deur die week sien nie dan sien ek julle deur die venster.
Nogal lekke om nie meer elke aand op blogs rond te hang nie. Wanneer laas het julle die radio aangesit? Tv af, radio rippel aan, swem, speel met die kind. rook ‘n twak, speel met die vrou.

Ek belowe. Probeer dit vir ‘n week en jy is genees. Dit is baie makliker as om op te hou rook. En soos my fans sal vertel, enige iets is vir my makliker as om op te hou drink.

Nag ou grote. Fluit, fluit, ons storie is uit. Wysjoumuis! Ons is so dankbaar jy fokus op jou huislike verantwoordelikhede. Daarom is jy ons held. Die blogwêreld is armer sonder jou, maar jou familie ryker.

9 Comments »

  1. Lollie said

    Welcome back! Never say never. Punt. Is Ricky se milage so hoog😯

  2. HUH...Delilah said

    Dellie se watse dinge seg
    Anyway, ek het hierdie gister op ‘n ander blog (waarheen ek nie wil link nie) 😕 in ‘n comment raakgesien, en ek het gedink dis vreeslik snaaks. Ek het toe vir Chopper gevra of ek dit maar kan leen om vir julle te wys. Ek was nooit self in die Voortrekkers nie, maar het pels gehad daar. Niks teen die Voortrekkers nie, asseblief, dis net eenvoudig ‘n snaakse skets. Lees dit met ‘n oop gemoed. Hoop julle geniet dit ook.

    Comment by Sharpshoot
    Dose: Daagliks – http://www.daagliksedoos.co.za – Daar is WilleDoos, DoosDeluxe, OosDoos ………. en ek sien daar is ‘n Dellie ook

    Comment by Dellie
    Vrek snaaks ja, ek kuier baie lekker daar! 😯

    ♫♪♫♪ My…My….My….Delilah ♫♪♫♪
    Link-a-fokkin-ding met die DOSE is cool😯

  3. HUH....Delilah said

    Delilah se watse dinge vertel
    Anyway, ek het hierdie gister op ‘n ander blog (waarheen ek nie wil link nie)😉 in ‘n comment raakgesien, en ek het gedink dis vreeslik snaaks. Ek het toe vir Chopper gevra of ek dit maar kan leen om vir julle te wys. Ek was nooit self in die Voortrekkers nie, maar het pels gehad daar. Niks teen die Voortrekkers nie, asseblief, dis net eenvoudig ‘n snaakse skets. Lees dit met ‘n oop gemoed. Hoop julle geniet dit ook.

    Comment by Sharpshoot
    Dose: Daagliks – http://www.daagliksedoos.co.za – Daar is WilleDoos, DoosDeluxe, OosDoos ………. en ek sien daar is ‘n Dellie ook

    Comment by Dellie
    Vrek snaaks 😕 ja, ek kuier baie lekker daar!

    ♫♪♫♪♪ My….My….My….Delilah ♫♪♫♪
    Link-a-fokkin-ding na die DOSE is COOL😕
    ♫♪♫♪♪ My….My….My….Delilah ♫♪♫♪♪

  4. HUH...Delilah said

    Delilah se watse dinge vertel
    Anyway, ek het hierdie gister op ‘n ander blog (waarheen ek nie wil link nie)😉 in ‘n comment raakgesien, en ek het gedink dis vreeslik snaaks. Ek het toe vir Chopper gevra of ek dit maar kan leen om vir julle te wys. Ek was nooit self in die Voortrekkers nie, maar het pels gehad daar. Niks teen die Voortrekkers nie, asseblief, dis net eenvoudig ‘n snaakse skets. Lees dit met ‘n oop gemoed. Hoop julle geniet dit ook.

    Comment by Sharpshoot
    Dose: Daagliks – http://www.daagliksedoos.co.za – Daar is WilleDoos, DoosDeluxe, OosDoos ………. en ek sien daar is ‘n Dellie ook 😉

    Comment by Dellie
    Vrek snaaks 😕 ja, ek kuier baie lekker daar!

    ♫♪♫♪♪ My….My….My….Delilah ♫♪♫♪♪
    Link-a-fokkin-ding na die DOSE is COOL 😕
    ♫♪♫♪♪ My….My….My….Delilah ♫♪♫

  5. Vra net said

    Dis sekerlik nie regtig RL nie, of hoe?

  6. Mooi said

    Yip dis vetgat dronklap RL

  7. Yebo @ Fansite 4 Griffel said

    Doen nou die fansite vir undercover Griffel aka internet boelie!

  8. deon knobel said

    Julle doen goeie werk deur die ligter kant van die lewe raak te sien.

    Ek wens ek kan leer om dit te doen.

  9. Lollie said

    Deon, daarom kan jy hier lees en dit ook geniet!😉

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: