Geseënde Kersfees, kakkers!

Kersvader

Geseënde Kersfees, ou grote. Lekker kuiers en suip aan die coke. Hier is ‘n geskenkie van die girl:

Een

Die view is vir Ricky, ons held!

 

Ek loer vir jou, ou grote. Like jy die view?

Hier, droom lekker van hierdie presentjie!

Spesiaal vir Ricky, ons held!

'n Geskenkie vir Ricky!

14 Comments »

  1. Willedoos said

    Ek hetg asl beter views as daai gehad!

  2. Willedoos said

    Fok eina die spelling….😦

  3. Lollie said

    Ja, eina, Willedoos wat wou jy nou eintlik hier geskryf het?
    RL is missing in action.
    Mag ek namens RL die honours doen?
    Very nice.
    Merry Christmas vir julle ook.

  4. jozi boy said

    Cool blog, LMPA! Is ou Rickey kwaad vir julle oor die blog? Het nou op boskakker op jou naam geclick. Smaak vir my of jy die baasspeurder op daardie blog ken.

  5. Lollie said

    Ek het nou tyd in die fuchansie om die blogs te lees.
    Het boskakker vandag nou gesearch. Deeglik.
    Verseker is daar net een sperm wesie wat kak maak op daai blog.
    Daai doos het verseker uitgeloose op ‘n gift van krismisvader. No toy. Shame.
    Is jammer dat Ricky nou so skaars is.
    Hy het daai doos goed lip gegee op boskakker.
    Fokkit gaan daai een doos volgende jaar ook daar so fokkin bitch?
    Aanmekaar. Geez, dis nie ‘n fokkin lewe nie.

  6. nog 'n fan van ricky said

    Ek lees dat julle aan platkuif gedink het vir ‘n fansite. Ek sien dat daar moerse versoeke is vir griffel vir so fansite. Combine die fansite tussen platkuif en griffel.

  7. Lollie said

    New year, waar is julle manne?
    Maak die blog weer a active social scene!
    Yep, Griffel verdien ‘n fansite, virfokkinseker!
    Hy spoel sy bek uit oor kakmakers?
    Howdi Griffel re oom Boskakker, in watter boxie pas jy in my oompie??
    Wat het van RL geword??

  8. Lollie said

    Smaak my die Baasspeurder op ou botha se blog is ene Illana Pretorius.
    Dis die fokkin sker wat so teem op botha se blog.
    Sy skryf dat sy ‘n PHD het.
    Goeie fok, is al wat ek sal se.
    Daai sker se foudies is na wysjoumys gemail.
    Julle moet vir hulle foudies vra.
    Nog iemand wat ‘n fansite sal waardeer.
    Fok tog, praat van drup soos ‘n fokkin kraan.
    Ek het rondgelees, dat die sker op bosparra gechat het.
    Nou is sy fokkin missing op bosparra.
    Antie van die church.
    Fokkin huigelaars.
    Ou botha is die man vir die prossies.
    Die doos kan gay mense nie like nie.
    WTF?!?!

  9. Lollie said

    Yes, die sogenaamde gesiglose “Baasspeurder” op botha se blog is toe daai sker….. Illana Pretorius.
    Nou het wysjoumys blog sy gat gesien.
    “Baasspeurder” gooi reeds fokkin party rookseine in die bos.
    Oh boy, julle boyz sal moet help met so paar fansites.
    Die fokkin geskinder en gedrup het lankal ‘n hoogtepunt bereik.
    Gee dit geniune a thought.

  10. Jy soen my nie meer nie said

    Ratatata ou lollie- Waar val jy uit- Almal weet wie Illanap is- Wakker word ou vrind- Dis 2009

  11. help asb said

    boskakkerinterrupted.wordpress.com/2008/11/28/nuutste-toevoeging-tot-bosparra-veilings/+bosparra%2Bearl%2Bbotha%2Bbtw&hl=en&ct=clnk&cd=2
    Ken nie vir griffel nie,ken die koei van die ng kerk wat op pappie se nek le. Nou het wys jou mys ons in die pad gelos.Mens kan ook niemand vertrou nie.Wat van die foudies wat ek gestuur het?Goeie plan,maak vir illana ‘n fansite oop.Die url hier bo, gaan dit deur en kyk hoe die simpel ding elke nou en dan van naam verander het.Sy is kamma kastig die speurder op earl se blog.Kan ek vir julle foudies mail?Anders gaan ek die foudies vir grif mail.

  12. Whistleblower said

    OE LA LA. OU BOTHA SE KAMERAAD SUKKEL OM UIT TE FIGURE WIE JULLE DRIE MANSKAP IS. DIE KAMERAAD MOET NET DIE GRYSSTOF INSPAN OM PROPERLY TE KAN DINK. DIE ANONYMOUS EN BELLA HET ALMAL DIESELFDE URL INGEVUL. boskakkerinterruptedwww. HAASTIGE HOND BRAND GEWOONLIK SY MOND. DOMSTE DROL.

  13. rocketmail said

    Sien daar is ‘n moontlikheid van ‘n fansite vir ou Griffel aka boskakker aka bothainterrupted aka jaofnee. Doen wat julle moet doen! Onthou net dat hy op Botha se blog as judge rudy 😆 ook kak aangejaag het. Hy het ook vir Achtung en Alta daar verjaag. Hy het ook ‘n dislike in gay mense, julle sal sy sondes opspoor. Die sondes moet gevreet word !

  14. Lippies said

    AS JULLE VIR OU RICKY SOEK , GAAN SOEK HOM IN DIE KROEG HY IS NOU KAMSTIG BEKEERD EN DRINK OOK NIE MEER NIE…..

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: