About

Ricky Louw is ‘n groot gees. Of so dink hy. Hy is ons held.  Sy doen en late is soms onverstaanbaar. Maar ons weet hy is lief vir kak aanjaag. Ons gaan hom aanvat, net soos hy ander aanvat. Ons is dokters, en gee hom sy eie medisyne. Kak sal jy kak, hierdie held van ons. Sy kak sal ons met hand en tand beveg. Dit is soos hulle sê: hoe kaler beertjie, hoe groter meneertjie. Ons sal sien. Oorals oor hoor ons hoe “nice” Ricky is – en oorals hoor lees hoe baie kak gee hy mense. Vat so ou grote. Ons held is nice. Hy is ‘n ou kalant, lank in die land. Maar kak sal hy kak!

Voorspoed ou grote😉

1 Comment »

  1. griffin said

    Is julle op fokken acid?

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: